Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Capsules Backpackers

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royalweg 43, Muizenberg, Kaapstad, 7966, Wes-Kaap
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cape Capsules Backpackers bied luukse rugsakreisigersverblyf wat ideaal is vir jong volwassenes en buitelanders. Dit is in Muizenberg, net 'n entjie van die strand af.

Verblyf word in slaapsale gebied. Daar is Premier- en Deluxe-slaapareas wat kan sluit. Elke slaaparea het kragproppe en anti-allergiese linne en kussings. Haardroërs en haartange is beskikbaar. Daar is 8 kluise met slotte op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis.

Daar is ook 2 gemeenskaplike badkamers met storte, toilette en wasbakke. Elke badkamer het komplimentêre sjampoe, opknapper, handewasseep en toiletpapier.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n mikrogolf, broodroosters, kookgerei, eetgerei en breekware toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.

Daar is 'n kuierarea voorin die verblyf met 'n tafel, stoele, veerpyltjiebord, pooltafel en 'n klein versameling boeke. Daar is ook 'n agterstoep met braaigeriewe, hangmatte en sitplek. WiFi is beskikbaar.

Verder is daar ook 'n kiosk waar noodsaaklike items, soos pynpille, skeermesse, tandeborsels, tandepasta, water en koeldrank aangeskaf kan word.

'n Kontinentale ontbyt en wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Pendeldiens en toerpakkette kan op versoek gereël word. Daar is ook 'n strykyster en strykplank.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Royalweg 43, Muizenberg, Kaapstad, 7966, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Capsules Backpackers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royalweg 43, Muizenberg, Kaapstad, 7966, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd4718d4afb3b7467935e11f955ac08167933207699637ca4a53fe1835ce7f5f8c7b51eda44f48950fe75a0e869015d904f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 43 Royal Road Muizenberg 7966 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.103488849147 18.47686304051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang