Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Coral

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Willem V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lovely space! Great host! We really enjoyed our weekend stay at Cape Coral. Rod is a wonderful host. The beautifully furnished space was a great place to retreat to. Everything you need and more! My son and I will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles Roderick Newton
Cape Coral
Thank you, Willem, you are very kind. Come again with the rest of the family when the weather is a bit warmer. Warm regards, Rod and Corallie

Taryn L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

The perfect getaway. We had a girls' weekend away at Cape Coral. We had the best time. The host catered to our every need! We will definitely be going back soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles Roderick Newton
Cape Coral
Taryn and her friends were lovely ladies, and can come again any time. Rod and Corallie Pringle

Esmeralda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Mrt 2021

Te duur vir wat jy kry en die advertensie is misleidend. Ons is baie teleurgesteld in die huis wat ons gekry het en die setup vir wat ons betaal het. Om te begin, was daar gesê die 2de verdieping is toe (geen rede verskaf), toe ons daar kom bly die eienaar bo. Dus het ons geen privaatheid gehad nie oor die mense sit en kyk uit op die swembad. Ons het juis ‘n huis gesoek met ‘n swembad wat net die kinders op die ou end gebruik het oor ek myself, ma en skoonma nie wou swem nie oor daar geen privaatheid was nie. Saterdagmiddag het ons as gesin ‘n middagslapie geniet waarna die eienaar net kom instap het (hulle het vrye toegang tot die huis) om kwansuis te hoor of alles nog reg is. Meerderheid van die drink glase was ou plastiek glase. Die R650 skoonmaakdiens is eers onder ons aandag gebring na ons geboek en betaal het vir die huis.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Apie R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2017

Ons het ongelooflik lekker gebly. 157 sixth street is 'n definitiewe moet! Ons het so lekker gebly, sal definitief weer daar aanklop as ons in Hermanus is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Charles Roderick Newton
Cape Coral
Dankie Apie. You are most welcome anytime, we look forward to seeing you and your friends again next time you want to make the trip all the way from Vryburg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charles Newton
Roderick ...

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 157, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmM2UxMTE0LTQ1NjItNDUwMC1hZjUwLTQ4MWRjNjliYWJlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 250 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 157 6th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.40797 19.285282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang