Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Coral

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 157, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Cape Coral is 'n moderne selfsorgwoonstel in Voëlklip, Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Dit is wêreldbekend vir fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk. Sy natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Die woonstel is binne maklike stapafstand van die Fernkloof Natuurreservaat, met sy groot verskeidenheid fynbosplante waarvan die een of ander spesie regdeur die jaar blom. Dit is ook naby Grotto Beach, Hermanus se Blouvlagstrand, met sy lewensredders gedurende die seisoen en heerlike staproetes met laagwater.

Dié drieslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 6 mense en beskik oor 2 volledige badkamers. Elke slaapkamer is individueel en smaakvol versier, en almal het toegang tot die houtdek en sonverhitte swembad. Elke kamer het sy eie plafonwaaier en uitsluitgordyne vir daardie vakansie-lêers.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is baie goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en Nespresso-koffiemasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n L-vormige rusbank, 2 stoele en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale het. Gratis onbeperkte WiFi is ook vir gaste beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat ons nie troeteldiervriendelik is nie, en 'n streng nierookbeleid het, hetsy in die woonstel of op die onderdakstoep wanneer die voudeure oopgemaak word.

Neem asseblief kennis dat die eienaar op die eiendom woon.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charles Newton
Roderick ...

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6de Straat 157, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Coral het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 157, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmM2UxMTE0LTQ1NjItNDUwMC1hZjUwLTQ4MWRjNjliYWJlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 157 6th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.40797 19.285282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang