Cape Flame Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7de Laan 8, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R1 771 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cape Flame Guest House is in Gqeberha (Port Elizabeth) of die "Vriendelike Stad" in die hartjie van Somerstrand, die stad se toeristesentrum geleë. Dit is stapafstand van die strandfront en die toeristebesienswaardighede daar. Die lughawe, middestad en die stad se hoofweë is net 'n paar minute se ry ver.
Cape Flame Guest House bied 11 pragtige versierde kamers en die span gaan ver om seker te maak gaste voel tuis. Die en suite-kamers het elk 'n privaat ingang en bied 'n uitsig oor die tuin, swembad en binnehof en het elk 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en 'n vol badkamer. Let daarop dat die swembad weens die droogte en stryd teen Covid-19, tydelik gesluit sal wees tot verdere kennisgewing. Elke gastekamer het 'n platskerm-TV, 'n individuele dekodeerder, yskassie, lugversorgin en/of plafonwaaier en ondervloerverhitting, asook komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.
Gaste kan in die omtrek perdry, hengel, fietsry, wildkyk en swem.
Cape Flame Guest House het ook 'n aantal maatreëls in plek gestel om gaste en personeel se veiligheid tydens die Covid19-pandemie te verseker.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Joseph & Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 7de Laan 8, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Cape Flame Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7de Laan 8, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang