Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Karoo Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 23, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cape Karoo Guesthouse is In Beaufort-Wes, tussen Johannesburg en Kaapstad, geleë. Dit bied 'n romantiese en unieke gevoel van styl in die hartjie van die Groot-Karoo. Geniet die rus en stilte van dié gastehuis teen die agtergrond van die Nieuwveldberge.

Ons bied 12 luukse, ruim en suite-slaapkamers. Elkeen van ons kamers is toegerus met 100%-katoenlinne, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, DStv, lugversorging en 'n privaat ingang. Die kamers lei na 'n verfrissende landelike atmosfeer in ons bekoorlike tuin met volop voëllewe en beeldskone berguitsigte. Troeteldiere word nie toegelaat nie, kontak asb. die gastehuis vir meer inligting.

Gaste kan ook braaipakkies aanvra en ons braaigeriewe geniet. Dit moet vooraf bespreek word. Die gastehuis het veilige parkeerplek in die perseel, sommige in die skaduwee, agter geslote hekke.

Ons is na aan die plaaslike gholfbaan en die Karoo Nasionale Park geleë. Verder is ons binne maklike bereik vanaf die N1-hoofweg, maar tog ver van die gedruis van die pad, met slegs die klanke van die natuur rondom jou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Keydy O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Uitstekend, was aangenaam!
Okt 2024
Talitha T
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon, waarde vir jou geld. Plek is mooier as fotos. Beddegoed, matras en kussings is kwaliteit, TV, yskas, plek is pragtig mooi.
Aug 2024
Luzanne C
Saam met vriende
5.0
Pragtig en skoon. Heerlike oornagverblyf, pragtige skoon akkommodasie, heerlike ontbyt, vriendelike ontvangs, ons het al voorheen daar oornag en sal d...
Sien meer
Jun 2024
Johannes R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie diens ontvang. Baie netjiese plek en skoon met baie veilige parkering.
Mei 2024
Craig S
Saam met lewensmaat
5.0
Charming, historical guesthouse with beautiful grounds and well-equipped rooms. Lovely welcome, charming guesthouse that also serves dr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Stroebelstraat 23, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Karoo Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 23, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA171ab3ca7e1f5b7d39b8892f649b28b98516c3cbdc786df1c21aaf7b40317bfa11deebcaedb66691112dbb525be2c344dbd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 186 5 1 5 23 Stroebel Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.337121547791 22.576239109039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang