Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Paradise Standard Apartments

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lion Woonstel
Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 029
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerwoonstel het 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die beddens is met 100% katoenperkallinne opgemaak en handdoeke en badkamergeriewe word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, yskassie, 'n ketel, koffiemasjien, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die ruim sitarea het 'n slaapbank met plek vir 'n ekstra kind op versoek. Daar is ook 'n kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Buitesitplek is beskikbaar op die stoep voor die huis. Daar is ook toegang tot 'n swembad deur 'n hekkie in die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is elke 3 dae 'n skoonmaakdiens indien gaste langer as 4 nagte oorslaap. Dit sluit egter Sondae en vakansiedae uit. Linne word elke 6 dae geruil tensy dit ander bespreek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mountain Woonstel
Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 029
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-woonstel het 'n dakwoonstelstyl en het 'n koninggrootte-bed en 'n ruim, moderne badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die beddens is met 100% katoenperkallinne opgemaak en handdoeke en badkamergeriewe word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, yskassie, 'n ketel, koffiemasjien, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eenheid het sy eie privaat balkon met 'n uitsig op Tafelberg en Leeukop.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is elke 3 dae 'n skoonmaakdiens indien gaste langer as 4 nagte oorslaap. Dit sluit egter Sondae en vakansiedae uit. Linne word elke 6 dae geruil tensy dit ander bespreek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Leopard Woonstel
Vanaf R1 320
R 1 320 R 1 122
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerwoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die bed is met 100% katoenperkallinne opgemaak en handdoeke en badkamergeriewe word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, yskassie, 'n ketel, koffiemasjien, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die ruim sitarea het 'n slaapbank met plek vir 'n ekstra kind op versoek. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die eenheid het direkte toegang tot die swembad en tuin vanaf die stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is elke 3 dae 'n skoonmaakdiens indien gaste langer as 4 nagte oorslaap. Dit sluit egter Sondae en vakansiedae uit. Linne word elke 6 dae geruil tensy dit ander bespreek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rhino Woonstel
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 403
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerwoonstel het 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die beddens is met 100% katoenperkallinne opgemaak en handdoeke en badkamergeriewe word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, yskassie, 'n ketel, koffiemasjien, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die ruim sitarea het 'n slaapbank met plek vir 'n ekstra kind op versoek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is elke 3 dae 'n skoonmaakdiens indien gaste langer as 4 nagte oorslaap. Dit sluit egter Sondae en vakansiedae uit. Linne word elke 6 dae geruil tensy dit ander bespreek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 029
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leeuwenhofweg 2, Higgovale, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd966bedde54de8f4d19bfc6b4ecb6346bd8cf01eb7f1e8197752095ac7c723761b8c6854e87fab67ca72d792541351c0e2cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 210 nouVanaf R1 029 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Leeuwenhof Road Higgovale, Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.937161 18.404608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang