Cape Weaver Muizenberg
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount-weg 16, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cape Weaver Muizenberg is 'n unieke berghuis wat ver van die beskawing voel, maar tog is dit net 'n paar blokke vanaf die hartjie van die branderplankryers- en kunstenaarsgemeenskap van Muizenberg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek naby die see.
Die huis bied gaste 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte woonstelle. Elkeen van die selfsorgwoonstelle het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi en 'n volledig toegeruste kombuis.
Op die boonste vlak van die inheemse tuin is daar 'n ontspannende soutwaterswembad. Die onderste vlak het 'n braai-area en 'n pizza-oond met 'n tafel onder 'n massiewe bougainvillaea.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Mount-weg 16, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount-weg 16, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap