Cape-x-ta-sea
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddnes wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n toonbank met 4 stoele. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die villa en die woonstel kan saam vir 'n groep van 13 bespreek word aangesien daar 'n tussendeur tussen hulle is.
- Die swembad is vir eksklusiewe gebruik van die villa. Gaste in die woonstel het nie toegang tot die swembad nie tensy die villa en woonstel saam bespreek word.
- Rook is verbode in die villa en woonstel.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die villa beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die slaapkamers is op die onderste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die kombuis, eetarea, leefarea, speletjieskamer en badkamer is op die boonste verdieping. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer. Die eetarea het 'n eike-etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Die speletjieskamer loop vanuit die eetarea en dit het 'n pool-tafel en deure wat na die binnenshuise swembadarea met 'n terugtrekbare dak lei. Die sitarea het rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n keramiekkaggel. Die leefarea het stapeldeure wat op 'n balkon met 'n gasbraai en 'n lieflike uitsig oopmaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die villa en die woonstel kan saam vir 'n groep van 13 bespreek word aangesien daar 'n tussendeur tussen hulle is.
- Die swembad is vir eksklusiewe gebruik van die villa. Gaste in die woonstel het nie toegang tot die swembad nie tensy die villa en woonstel saam bespreek word.
- Rook is verbode in die villa en woonstel.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Echo-weg 21, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang