Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape-x-ta-sea

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Polyda V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Pragtige 180-grade see-uitsig. Binne stapafstand van die strand en wandelpad. Die woonstel was verbasend ruim. Ons het lekker gebly. Ongelukkig net 1 skottelgoedbak. Sal graag 'n skottelgoedmasjien wil hê. Ek wil nie vullis verwyder met vakansie nie. Geen seep met aankoms. Foto's op die webblad is oud. Daar was net 1 rol toiletpapier per badkamer. Die minste om te doen is om ekstra toiletpapier te verskaf vir die prys. Baie trappies af en op. 50 getel. Dus nie geskik vir oumense nie. Gelukkig het ons nie Ouma saamgevat nie. Daar is ook nie voorsiening gemaak vir gas of alternatiewe energiebron as daar loadshedding is nie. Ons het Stage 6 gehad terwyl ons daar was en van my kos het sleg geword.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 21, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9fc0ed3d570161a1e16c66921ec6efbf9b5c974ce236181b2b542dfe7e5a620e399800bb48b8caee3ad03d2cde7c70be02f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 21 Echo Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1470591 18.4378281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang