6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 49 Beach Road, Capri 14, Amanzamtoti, 4120, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Capri 14 is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorp, Amanzimtoti, op die eerste verdieping van 'n kompleks en kan via 'n hysbak bereik word.
Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste.
Die woonstel bied toegang tot 'n lieflike dek met 'n braai en 'n uitsig oor die see.
Daar is verskeie aktiwiteite en besienswaardighede soos die Amanzimtoti-strand, net 85 m van die woonstel af, die gewilde Splash Waterworld, restaurante en 'n winkelsentrum in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Corneluis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 49 Beach Road, Capri 14, Amanzamtoti, 4120, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Capri 14 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Beach Road, Capri 14, Amanzamtoti, 4120, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang