Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capri 14

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nerina S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker, veilig en vir seker die km's werd. Ons verblyf was soveel meer as wat ons verwag het. Ek sal vir seker weer hier bly in die toekoms. Ek sal dit ook aanbeveel vir enige iemand. Veilig om te bly, eie parkeering, loopafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corneluis
Capri 14
Baie dankie, waardeer en bly dat alles so goed was vir julle.

Lionel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful, wonderful neighbourhood, will go there again. It was an awesome, peaceful stay. Atmosphere and surroundings were overwhelming. Will definitely go there again soon. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corneluis
Capri 14
Thanks for the feedback, Lionel Marcus, and I hope you have received all that you needed.

Caronese V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Relaxing holiday at the beach, would recommend it to anyone who needs time away. We really enjoyed our holiday at Capri 14, neighbors were friendly and we had a pleasant stay at the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline D
Lang verblyf
4.8
Mrt 2024

Plekkie is skoon en netjies. Ligging is sentraal. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corneluis
Capri 14
Baie dankie vir alles en die goeie terugvoer, Jacqueline.

Marius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies, lekker en alles wat jy nodig het is daar. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Huis weg van jou huis. Plek is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie lekker. Veilig netjies en gerieflik. Naby strand en mall. Alles loop afstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Lekker rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly. Dalk net gemakliker banke en 'n wasmasjien sal goed wees. Verder was dit lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anneke E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Loopafstand van die hoofstrand. Baie lekker. Dit was lekker gesellig. Naby die hoofstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corneluis
Capri 14
Dankie vir die mooi gradering hoop julle sal hom weer gebruik maak . Mooi bly en veilig wees.

Mark B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lovely, peaceful, we enjoyed it very much. The place was clean neat and tidy, easy to find, in a secure complex. Wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corneluis
Capri 14
Thanks a mill, we really appreciate it. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corneluis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 49, Capri 14, Amanzamtoti, 4120, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c42174618982057a53d56bea9eef0b6208208121aed3ea9141a36c5e734685dae2aba87de1e5aded5938136517ee3c7bf02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 49 Beach Road Capri 14 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.0537825 30.8865185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang