Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capri 14

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corneluis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Capri 14
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nerina S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina S

Lekker, veilig en vir seker die km's werd.

Ons verblyf was soveel meer as wat ons verwag het. Ek sal vir seker weer hier bly in die toekoms. Ek sal dit ook aanbeveel vir enige iemand. Veilig om te bly, eie parkeering, loopafstand van die strand.

Capri 14 se terugvoer

Baie dankie, waardeer en bly dat alles so goed was vir julle.

Capri 14
Lionel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel M

Beautiful, wonderful neighbourhood, will go there again.

It was an awesome, peaceful stay. Atmosphere and surroundings were overwhelming. Will definitely go there again soon. Thank you.

Capri 14 se terugvoer

Thanks for the feedback, Lionel Marcus, and I hope you have received all that you needed.

Capri 14
Caronese V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caronese V

Relaxing holiday at the beach, would recommend it to anyone who needs time away.

We really enjoyed our holiday at Capri 14, neighbors were friendly and we had a pleasant stay at the beach!

Jacqueline D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D

Plekkie is skoon en netjies. Ligging is sentraal.

Ons het baie lekker gebly.

Capri 14 se terugvoer

Baie dankie vir alles en die goeie terugvoer, Jacqueline.

Capri 14
Marius R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Netjies, lekker en alles wat jy nodig het is daar.

Ons het baie lekker gebly.

Marelize P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize P

Huis weg van jou huis.

Plek is skoon en netjies.

Marinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Baie lekker.

Veilig netjies en gerieflik. Naby strand en mall. Alles loop afstand.

Wilma R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma R

Lekker rustig en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Dalk net gemakliker banke en 'n wasmasjien sal goed wees. Verder was dit lekker en veilig.

Anneke E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke E

Loopafstand van die hoofstrand. Baie lekker.

Dit was lekker gesellig. Naby die hoofstrand.

Capri 14 se terugvoer

Dankie vir die mooi gradering hoop julle sal hom weer gebruik maak . Mooi bly en veilig wees.

Capri 14
Mark B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Lovely, peaceful, we enjoyed it very much.

The place was clean neat and tidy, easy to find, in a secure complex. Wish we could have stayed longer.

Capri 14 se terugvoer

Thanks a mill, we really appreciate it. Hope to see you again.

Capri 14
Willem V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Baie lekker gekuier. Lekker plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Lekker veilig en naby alles. Net een ietsie klein. Die badwater loop baie stadig uit en waneer jy stort in die bad dan staan jy in water en stort. Andersins aangename plekkie.

Jeanine V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine V

Ons het ons vakansie baie geniet! Ons kinders is 16, 11 en 8.

Dit was baie lekker. Ons het dit baie geniet. Ek dink dit sal lekker wees om 'n slaapbank in die sitkamer ook te he en om gemakliker stoele by die venster te hê om te kan uitkyk oor die see.

Dionee D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dionee D

We had a wonderful time. Good weather and the flat really felt homy. Beautiful view, just loved the monkeys. The flat was so clean and neat really beautiful.

Loved it all wil definitly go again.

Michael V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Plekkie is waarde vir geld. Regtig baie mooi alles wat mens nodig het. Lekker braaiplek. Sal definitief weer teruggaan.

Baie lekker gebly. Woonstel op gerieflike plek geleë. Sal definitief weer teruggaan.

Capri 14 se terugvoer

Baie dankie en julle is weer welkom.

Capri 14
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 49, Capri 14, Amanzamtoti, 4120, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c42174618982057a53d56bea9eef0b6208208121aed3ea9141a36c5e734685dae2aba87de1e5aded5938136517ee3c7bf02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 49 Beach Road Capri 14 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.0537825 30.8865185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang