Capri 14
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Corneluis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Nerina S - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker, veilig en vir seker die km's werd.
Capri 14 se terugvoer
Baie dankie, waardeer en bly dat alles so goed was vir julle.
Lionel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful, wonderful neighbourhood, will go there again.
Capri 14 se terugvoer
Thanks for the feedback, Lionel Marcus, and I hope you have received all that you needed.
Caronese V - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing holiday at the beach, would recommend it to anyone who needs time away.
Jacqueline D - Mrt 2024
Algehele gradering
Plekkie is skoon en netjies. Ligging is sentraal.
Capri 14 se terugvoer
Baie dankie vir alles en die goeie terugvoer, Jacqueline.
Marius R - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, lekker en alles wat jy nodig het is daar.
Marelize P - Apr 2023
Algehele gradering
Huis weg van jou huis.
Marinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Wilma R - Des 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
Anneke E - Mrt 2022
Algehele gradering
Loopafstand van die hoofstrand. Baie lekker.
Capri 14 se terugvoer
Dankie vir die mooi gradering hoop julle sal hom weer gebruik maak . Mooi bly en veilig wees.
Mark B - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely, peaceful, we enjoyed it very much.
Capri 14 se terugvoer
Thanks a mill, we really appreciate it. Hope to see you again.
Willem V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Lekker plekkie.
Jeanine V - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het ons vakansie baie geniet! Ons kinders is 16, 11 en 8.
Dionee D - Nov 2021
Algehele gradering
We had a wonderful time. Good weather and the flat really felt homy. Beautiful view, just loved the monkeys. The flat was so clean and neat really beautiful.
Michael V - Nov 2021
Algehele gradering
Plekkie is waarde vir geld. Regtig baie mooi alles wat mens nodig het. Lekker braaiplek. Sal definitief weer teruggaan.
Capri 14 se terugvoer
Baie dankie en julle is weer welkom.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 49, Capri 14, Amanzamtoti, 4120, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang