Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carole's Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marc W
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Baie lekker gewees. Baie lekker verblyf. Alles wat jy nodig het is daar. Loop afstand van winkelsentrum. Geleë in 'n lekker stil kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marianne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Carole's Cottage is alles en nog meer wat jy vir 'n vakansie nodig kry. Carole's Cottage is gerieflik en veilig geleë naby die see, roetes om verder te ontdek en Hermanus. Die netjiese huis is toegeus met meer as wat jy nodig kry vir 'n wonderlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Jane E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Gemalik, skoon en ordelik. Baie vriendelik ontvang, van begin af. Dit was absoluut skoon, ordelik, modern, maar nie oorweldigend nie. Goed toegerus. Ons sal dit weer gebruik. Pragtige kothuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norbeta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2021

It was great. We enjoyed our stay because of the following: 1. The place was easily accessible - right in front of the main entrance. 2. The place was overall clean and neat. 3. Open plan is spacious and relaxing. 4. Bedrooms neat and warm. 5. Kitchen clean and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Debby M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Would've appreciated small complimentary shampoo/body gel etc. in bathroom. Unfortunately no water on day 2. Although municipal fault, no assistance to get water to unit. No airconditioner. Bit noisy with neighbours' dog barking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annamarie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Baie lekker gebly. Die verblyf by Carole's Cottage was fantasties. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan kuier. Volle DStv en WiFi was 'n bonus. Veiligheid was tops! Dekor uit die boonste rakke. Geen persoon sal spyt wees om daar te bly nie. Weber-braai wat hout kan vat. Puik. Dankie aan James en Louis met jul flinke responds elke keer as ons iets wou weet of vra. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelwyn L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Totally awesome. It was professional service from start to finish. The cottage is absolutely beautifully decorated and functional with everything you might need. A home away from home. We loved it and would certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandi Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Perfect place to go for a peaceful weekend or holiday. The cottage is beautiful and we enjoyed our stay without any problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brumilda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2017

Baie gemaklik, gerieflik en stylvol met als wat mens benodig wat ons baie tuis laat voel het. Die eienaar was baie akkommoderend en het ons toegelaat om na die uitkloktyd uit te boek! Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chloe W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2017

Absolutly stunning. A group of friends and I went to Carole's Cottage this weekend and just has the best time. The accommodation is super, you literally have to go with yourself, some clothes and food! Everything else is already there for you. Thank you very much! We had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
James
Carole's Cottage
Thank you Chloe. It was a pleasure to host you and your gang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Breeze 61, End-straat 79, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72510e01d0b03ff61008422930d69d318abd6c0e429c1a0edc6353bd2ddb626535bf9a246d92df9304524cf5f01826919d96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 61 Ocean Breeze 79 End Street 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41854456805 19.202965815477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang