Casa Be
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bogey Boulevard 2, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 658 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casa Be is 'n pragtige selfsorghuis op die Langebaan Country Estate in Langebaan. Dit is ideaal vir 'n wegbreek aan die Weskus aangesien die huis 'n swembad het.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Langs hierdie sitarea is 'n binnebraai-area met 'n etenstafel. Die skuifdeur lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 348
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bogey Boulevard 2, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bogey Boulevard 2, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap