Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Bliss

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horseshoe-rylaan 140a, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Bliss is 'n selfsorghuis met 'n pragtige uitsig oor die Kragga Kamma-wildreservaat in Farms, Gqeberha (Port Elizabeth).

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die aparte badkamer met 'n bad. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, TV en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die toegeboude eetarea bied 'n panoramiese uitsig oor die natuur. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Casa Bliss is slegs 6,7 km vanaf Kragga Kamma-wildreservaat en is naby voetslaanroetes, historiese monumente en Sardiniabaai-strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sven Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Horseshoe-rylaan 140a, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Casa Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horseshoe-rylaan 140a, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47954be4bc349d72e09152f37ecc27f0672681664b269368a401d54aed14edb7225fb2130f821ec45abc0e6a2fe8cd810d18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 140a Horseshoe Drive Gqeberha (Port Elizabeth) 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.991374540208 25.465786615756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang