Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Del Mar 214

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Casa Del Mar 214
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Henry F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry F

I will be back.

Should you be looking to lay your head, this is the place on a low budget, with all the extras.

Annalise I - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise I

Sal beslis weer gaan.

Ons het baie lekker gekuier. Die plek was baie netjies en ons was bederf met lekker goedjies. Dit was huweliksherdenking en toe ons terug van die see af kom was daar 'n kaartjie en sjokolade op ons bed.

Jano N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jano N

Lekker geslaap, still en rustig!

Hermanus is 'n lekker dorp, lekker kos en lekker kuier!

Retha L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha L

Ons het vir die naweek weggebreek en het 'n wonderlike gasvrou gehad.

Die eenheid is baie netjies en skoon en het aan al ons behoeftes voldoen. Dankie Theresa vir al die heerlike eetgoed, dit was heerlik.

John H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Wonderlike paar dae deurgebring in Hermanus en spesifiek by Casa Del Mar 214.

Verblyf by Casa Del Mar 214 was besonder aangenaam. Baie goed toegeruste blyplek met aandag aan detail wat verras het. Hierdie blyplek is goed versorg en het heerlike ontspan verseker. Uitstekende verblyf. Ons sal beslis terugkeer.

Paul F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F

Baie gasvry en vriendelik ontvang en behandel.

Uitmuntende blyplek om oor te bly.

Leonie J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie J

Lekker pitstop vir op jou roete.

Pragtig en smaakvol ingerig. Heather het regtig moeite gedoen en die ontbytjie was met liefde gemaak en heerlik. Ongelukkig was ons bed 'n bietjie hard met slaap maar vir 1 nag was dit ok. Kar kan jy lekker voor die deur parkeer en is handig met in- en uitlaai. Baie vriendelike mense.

A.j. V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
A.j. V

Good location. Value for money.

The light breakfast was a bonus. Thank you.

Anika K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika K

Baie vriendelike en netjiese verblyf.

Baie goeie waarde vir geld, gaste word ekstra bederf met eetgoedjies in die oggend. Netjies en gerieflik.

Annelize E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E

Lekker gebly.

Ons het oornag en was aangenaam veras met al die klein ekstras.

Roeline H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline H

Die beste wegbreek nog.

Dis die perfekte bestemming vir absolute privaatheid en rustigheid.

Gerrit S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Baie skoon en gerieflike verblyf.

Kamer was baie skoon met alles wat ons nodig gehad het. Gasvrou was ook baie professioneel en gaaf en het ons verwelkom en alle nodige inligting verskaf. Sal weer daar bly.

Louis E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E

Die gasteverblyf is een van twee eenhede by 'n privaat woonhuis, bestaande uit 'n ruim slaapkamer met dubbelbed, klein kombuisie en 'n baie groot badkamer, met parkering reg voor die eenheid agter 'n elektroniese veiligheidshek.

Ons was baie beïndruk met die luuksheid van die eenheid, alles was silwerskoon en in uitstekende kondisie, ons is hartlik verwelkom deur ons gasvrou, Theresa, en ons het baie welkom en tuis gevoel. Die verblyf is veilig met voldoende sekuriteit en parkering reg voor ons eenheid agter 'n elektroniese motorhek. Die straat voor die eiendom kan baie besig word, maar was glad nie 'n probleem nie, inteendeel, ons was skaars bewus van enige verkeersgeluide en het heerlik geslaap. In vergelyking met soortgelyke verblyf, was ons beïndruk dat daar nie net koffie en beskuit nie, maar ook Croissants, botter, kaas , konfyt, yoghurt, vrugte en vars melk vir ontbyt uitgesit was, wat hierdie verblyf vir ons 'n lekker bederf en uitstaande waarde vir geld gemaak het. Met ons navrae oor restaurante in die omgewing en die wynkelders in die Hemel-en-Aarde-vallei wat ons graag wou besoek, het Theresa uit haar pad gegaan om vir ons aanbevelings te maak en van inligting te voorsien. Thank you so much, Theresa, we've enjoyed our overnight stay and hope to visit you again soon!

Jenny M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Very pleasant.

Thank you Theresa for being an excellent host. The accommodation is so clean, modern. This is a really nice, upmarket flat, with everything you need for a short stay. The breakfast was more than expected. Overall lovely!

A.j. V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A.j. V

Waarde vir geld.

Alles wat ons benodig het, was daar. Skoon, netjies en gerieflik.

Rochelle B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B

Baie dankie, het dit baie geniet.

Alles was perfek, baie dankie.

Jaco P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

'n Uiters positiewe ervaring.

Theresa is 'n wonderlike gasvrou en is deurgaans bereid om die ekstra myl te loop sonder dat daar enigsins daarvoor gevra word. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Rivasha M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rivasha M

Excellence.

This establishment is excellent in every way.

Kobus V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie sentraal en loopafstand van die strand. Pragtige ruim kamer en badkamer met baie gasvrye eienaars.

Ons het heerlik gewoon by Casa Del Mar. Baie sentraal en loopafstand van die strand. Pragtige ruim kamer en badkamer met baie gasvrye eienaars wat altyd daar is met 'n heerlike kontinentale ontbyt en goeie kennis van die omgewing met voorstelle van waar om te eet of te gaan stap. Ons sal vir seker weer daar gaan vakansie hou.

Annamarie N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N

Netjies en veilige oornag.

Ons het heerlik gebly in hierdie eenheid. Baie netjies en alles wat ons nodig gehad het. Spierwit sagte handoeke. Gerieflike bed. Vriendelik ontvang. Ons het lekker tuis gevoel.

Bridget L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget L

Gemaklike verblyf - netjies en skoon.

Veilige en gemaklike verblyf. Ons het net een nag oorgebly. Geen klagtes. Vriendelike diens - moeite gedoen om 'n oorbel wat verloor het op te spoor!

Liezl V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Puik akkommodasie - al ons verwagtinge oortref!

Ons verblyf by Casa Del Mar 214 het al ons verwagtinge oortref! Die gasvrou, Theresa, was baie vriendelik met ons aankoms en die kamer is pragtig ingerig - met alles wat 'n mens nodig het en meer. Pragtige spierwit, kraakvars linne en handdoeke, heerlike ontbyt (ingesluit by oornagtarief) en selfs toerisme-inligtingsbrosjures ens. Casa Del Mar 214 is ook baie veilig, daar is onderdak parkering vir voertuig voor jou kamer en dis ideaal geleë, net 'n blok of 2 (stapafstand) van Voëlklipstrand asook Grotto strand! Ons sal graag weer in die toekoms by Casa Del Mar 214 tuis gaan.

Herman L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Skoon, netjies, goed toegeruste eenheid wat aan ons behoefte vir oornagverblyf voldoen het.

Sal weer daar bly. Goeie waarde vir geld.

Jeanette V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Rustig en veilig.

Vriendelike ontvangs en baie netjiese kamer. Ons is bederf met die lekkerste muffins die oggend. Daar was ook koffie, muesli, jogurt en vrugte. Ons sal definitief weer van Casa Del Mar gebruik maak as ons in Hermanus is.

Keith V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V

Baie netjies en skoon en goed geleë.

Mense baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sewendestraat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMKgWlivACfjVCsCMZSrj4LCPg8oU5cE0WsxucEDTZPnfwjvjAd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 214 7th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.40963 19.290115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang