Casa Del Mar 214
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sewendestraat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Del Mar 214 bied gerieflike oornagverblyf in Voëlklip in Hermanus. Dit is stapafastand van Grotto-strand en Dutchies Restaurant af. Casa Del Mar is ongeveer 5 km van die middedorp, en 'n 5 - 10 minute stap van die berg en lieflike voetslaanroetes af.
Verblyf word aangebied in 2 gastekamers wat elk hul eie privaat ingang het. Elke kamer het 'n dubbelbed wat opgemaak is met gehalte beddegoed en linne. Die en suite-badkamer is ingerig met stortjel, seep en sjampoe. Elke kamer beskik ook oor 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ons voorsien daagliks muffins, jogurt en beskuit. WiFi, 'n skootrekenaarkluis, en haardroër is ook beskikbaar.
Gaste is welkom om op die dek te sit en ontspan, en die lieflike uitsigte te geniet. Skaduparkeerplek is reg buite die kamer beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Sewendestraat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Del Mar 214 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sewendestraat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang