Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Greenpoint

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Annolien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly, veilig, skoon en netjies. Het baie lekker gebly. Mark was 'n wonderlike gasheer. Hy was vriendelik en akkommoderend toe ons gevra het vir ekstra. Het Birdie ge-love, sy is die oulikste, sweetste dingetjie . Ons sal beslis weer by Mark oorbly wanneer ons in Kaapstad is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Great choice for such a great price. Great location - property is peaceful and quiet and the host was so welcoming and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandri V
1 nag
5.0
Okt 2024

Lekker stapafstand van Groenpunt Stadion. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alouise R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderlik. Ons het baie lekker gebly en ons gashere was baie behulpsaam. Sal in die toekoms weer daar bly en dit enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave K
1 nag
5.0
Okt 2024

Really good and happy with the accommodation. It was very nice and as good as expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose-marie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Home away from home. Home away from home. Thank you very much, Mark. Your hospitality leaves a footprint in our hearts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Casa is baie sentraal geleë en bied uitstekende waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Mark was baie gaaf en behulpsaam met alles. Daar was ook WiFi, maar die TV het nie gewerk nie. Daar is trappe na die woonplek bo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Puik verblyf! Dit was baie lekker gewees en ek sal met graagte weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

What a gem! Mark's Casas are designed like boutique hotel suites, with exquisite linen, art, a compact clever kitchenette, a serene outdoor space and very convenient garage space and location. We loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi F
1 nag
5.0
Apr 2024

Fantastiese verblyf in Groenpunt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cheviot Place 32, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4280cc3e6788e74a930379a45a6aea25d2839ec89a7c64d881063c6430ea541ec52991e0096853bffb0d796c138f3e0ff44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 32 Cheviot Place Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -33.91013 18.40681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang