Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa la Mer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Maricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 17 resensies vir Casa la Mer
Netheid
3.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Ewald J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald J

Besonderse huis en uitsig.

Was 'n baie lekker en ruim plek. Perfek vir ons gholfgroep en lekker kuier spasie en swembad. Buiten die pad om daar uit te kom, is dit 'n fantastiese plek en baie rustig.

Laetitia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia S

Privaat en ideaal vir rus.

Laaste kilometer of 2 wel nodig om 'n nutsvoertuig te hê, maar die privaatheid maak op daarvoor. Huis het bietjie restourasiewerk nodig, maar heerlike plaasgevoel. Bome kan bietjie gesnoei word, geen dam-uitsig nie. Swembad 'n bonus.

Sharon P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P

The stay was wonderful. The house and that area is so peaceful and very relaxing. Very beautiful.

The scenery is really beautiful. It is the perfect place to relax and enjoy nature. The caretaker and housekeeper were friendly, helpful and accommodating too. The only thing is that you definitely need a 4x4 when traveling to Casa La Mer. You need to be a good driver as the road is very challenging and the last 2 km is hectic.

Casa la Mer se terugvoer

Thank you so much for the great review! You were great guests an we hope to see you back soon. Warm Regards, maricia

Casa la Mer
Keletetswe M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Keletetswe M

Very nice.

Bad road. Out lights.

Megan R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan R

It was really lively and great to get away from the busy hustle. The staff onsite are so friendly and helpful.

The place was really clean and neat when we arrived. There was also everything we need there.

Melanie R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R

Heerlik rustig tussen die koppies langs die dam.

Heerlike wegbreek gehad, bestuurder baie behulpsaam, lekker kuierplek, baie privaat, maar tog naby alles.

Elrene S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrene S

Die huis is baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Die hout wat jy kry brand baie goed, moet nie langs die pad koop nie.

Baie lekker plek op jou eie, stil en privaat. Maar nog naby alles in Harties.

Carien V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carien V

Was bietjie onprofessioneel, plek kort baie aandag.

Toe ons daar aankom was die sleutel binne huis toegesluit deur die skoonmaker, ons moes self oor trailer klim on sleutel binne huis te kry. Die plek was nie baie netjies skoongemaak toe ons daar aankom nie. Die yskas in huis maak nie goed cool soos dit moet nie. Ons het die Vrydagnag nie krag gehad deur die nag oor plugs wat nie reg werk. Ons het Saterdag 'n troue aangehad, krag was af niemand het ons gewaarsku van loadshedding nadat ons gesê het ons book vir troue. Daar is nêrens spieëls naby 'n kragprop om hare te blaas nie.Geen van die deure maak behoorlik toe nie, al die deure het gapings. Glo die plek het high potential, maar is baie verwaarloos vir die prys wat mens betaal.

Casa la Mer se terugvoer

Goeie dag Carien,

Die yskas het ons laat toets deur n elektrisient en hy het gewerk dit blyk wel dat iemand aan die knop gedraai het wat sy settings verander en daarom het hy nie so koud gemaak soos hy moes nie, maar hy werk verseker. Ongelukkig het ons geen beheer oor Eskom se loadsheddings skedules nie dus kan ons nie vooraf bepaal wanneer bookings gemaak word of daar krag gaan wees of/of wanneer nie. Ons het dit ook so genoem in ons vooraf info. Ons het wel probleme ondervind met die skoonmaak personeel wat nie hul pligte nakom nie en het nou nuwe aanstellings en verandering aan skoonmaakdienste gemaak, en ons hoop hierdeur dat dit met toekomstige besprekings reg sal wees.

Casa la Mer
Doret P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Doret P

Plekkie se netheid nie op standaard nie.

Die pad na verblyf is baie sleg.

Casa la Mer se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ek sal dit vir seker met die personeel en skoonmakers opneem en ek vra om verskoning. Ek is teleurgesteld dat mens hulle betaal en vertrou dat die werk ordentelik gedoen sal word maar dan is dit nie. Die pad was beter, maar na laas week se skielike reënbuie het dit vererger en ongelukkig weer verspoel. Ons het stukwerkers juis uitgekry om aan dit te werk in die week, maar die reëns het ons gekelder. Ek weet die eienaar het beplan om pad heelwat te verbeter, maar die kontrakteurs gaan eers volgende jaar moontlik dit kan doen. Ons neem die klagtes op en sal bespreek met eienaar en personeel.

Casa la Mer
Yolandi M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi M

Gemaklike huis met uitstekende uitsig en warm swembad.

Ons was 'n groep van 8 vriende wat vir 2 aande by Casa La Mer was. Die huis is geleë op die dam met mooi uitsigte oor die dam en area. Ek sal wel voorstel dat die ruig bome in die tuin gesnoei word om te sorg vir 'n beter uitsig. Die kuierstoep is lekker, alhoewel 'n tuintafel en stoele ook sal lekker wees om onder die bome te kuier. Die pad na die huis is glad nie geskik vir 'n gewone motor nie, en n 4x4 / bakkie is definitief nodig a.g.v. groot klippe en ongelyke padoppervlak. Sal definitief weer gaan!

Ina S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina S

Die rustigheid van die plek maak dit 'n wonderlike plek om te rus.

Dit is goed ingerig vir 8 mense. Die swembad het die kinders goed besig gehou. Dit was ook baie lekker om die honde saam te neem. Die sekuriteit van die plek was ook goed. Enige probleme wat ons ondervind het was vinnig opgelos bo ons verwagtinge. My enigste probleem was dat dit word geadverteer vir 8 tot 10 mense maar die eetgerei en breekgoed was nie altyd genoeg vir die mense nie.

Casa la Mer se terugvoer

Baie dankie Ina, vir jou terugvoering. Ons het die eetgerei aangevul en daar is nou genoeg eetware en eetgerei asook breekware, vir 12 persone.

Casa la Mer
Gavaza N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gavaza N

Not bad.

My biggest issue was the showers and the way the water operated was the worst, the water didn’t come out proper.

Casa la Mer se terugvoer

Good day.

We replaced the shower caps with new ones and the watertank have been fixed.

Casa la Mer
Elsabe H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabe H

Effens teleurgesteld.

Ons was redelik teleurgesteld in die verblyf oor die algemeen. Dit was duidelik dat die huis nie baie deeglik skoongemaak is nie. Een van die kamers het regtig sleg geruik van sigaretrook. Die badkamers en slaapkamers het oral tekens gewys van vuil van 'n geruime tyd, nie net bolangse stof nie. Die beligting is baie swak in die huis en een van die hoofligte in die sitkamer het nie gewerk nie, met die gevolg dat ons met bedlampies oral moes rondbeweeg, selfs in die dag om te kon sien wat in die kombuis aangaan as ons kosgemaak het. Die kombuistafel was feitlik onmoontlik om te gebruik omdat die blad los was en dit toon weer verder van swak instandhouding. Ons het wel lekker gekuier en die omgewing geniet. Net jammer die uitsig oor die dam is toegegroei en kan mens nie die Harties-gevoel kry as jy by die buitebraai-area kuier nie. Die warmwater swembad was heerlik, en so in die winterseisoen kon ons lekker swem. Die kaggel het die huis, wat maar redelik koud is, opgewarm in die aande en gesorg vir lekker kuier. Ek twyfel of ons weer sal gaan as die geleentheid weer kom.

Casa la Mer se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is bly jul het dit ook geniet maar vra omverskoning oor die negatiewe punte, ons gaan verseker onmiddelik aandag daaraan gee en werk dat dit reggestel word so gou as moontlik.

Casa la Mer
Yoni N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yoni N

Wouldn’t recommend this place to anyone.

The house hasn’t been cleaned properly for a very long time including the bathrooms. If the house was kept clean the bugs would not be as bad as they are. The lights in the main room, 9 out of 10 don’t work. It’s too dark in there to even read. The electric fence doesn’t work and the gate which doesn’t have a motor is kept open all the time. It never gets locked even on request. The pool was muddy and unusable for the duration of our stay. The access road after a rain was frightening.

Casa la Mer se terugvoer

Good day

We do make use of cleaning services and the house are cleaned on a regular basis. We also went in an extra day to clean again when you arrived. You must take in consideration the house is situated in the bush up in the mountain so there will be bugs and spiders.

All the globes were replaced with new ones but we did pick up there was an electrical problem on one of the chandelier lights which we said we will get an electrician out to go and fix.

The electric fence is working and our gate work manual (we do not have a motor on it from start). So guest can open and close manually as they prefer.

The pool was definitely not muddy. It was however milky due to the previous day's rain, but we did add in additional chemicals and shock which takes time to clear.

Casa la Mer
John V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Hou so aan, puik!

Baie lekker plek om te ontspan!

Arno W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno W

Baie privaat en lekker.

Ons het dit baie geniet, dit was die perfekte plek vir ons gholftoer. Die enigste nadeel is die grondpad in en uit van die huis af.

Carla S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S

Regtig die moeite werd!

Ons was daar vir 4 nagte en alhoewel die pad nogals werk nodig het, was die bly daar vreeslik lekker, die 2 slaapkamers het elkeen 'n aircon wat gerieflik was in die hitte en die plekkie is klein, maar baie mooi en genoeg plek vir 10 mense. Die huis is eintlik nogals naby aan 'n klomp plekkies in Hartbeespoort self, so dit was ook nuttig.

Casa la Mer se terugvoer

Dankie Carla, vir jou terugvoering. Dis so lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Ons waardeer dit opreg.

Casa la Mer
Vanaf R1 900
R1 900 R760
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 900
R1 900 R760
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgegund-plaas, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4MDAyM2NiLTQ0OTUtNGFmNC05Yzk4LWFjODQ0MzZiZjhiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R760 per nag (plek vir 8) 17 5 1 4 Farm Welgegund Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.774777777778 27.896416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang