Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa la Mer

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Die huis as geheel, buite areas, toegang tot water en visvang, toegang tot staproetes en 4x4-roetes. Alle meubels, kombuisware, ens. Bring dan asb net swemhandoeke saam. Toiletpapier, hand en badseep, skoonmaakmiddels vir kombuis, ens is alles ingesluit. Volle DSTV ingesluit. Troeteldier vriendelik. Rook is verbode in die huis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die huis is op die rivieroewer geleë. Die grondpad is ongeveer 2 km. Gaste word aangeraai om nie 'n voertuig met 'n lae grondvryhoogte te gebruik nie.

'n Daaglikse skoonmaakdiens kan op aanvraag gereël word teen 'n ekstra koste van R250 per dag vir algemene skoonmaak.

Troeteldiere word toegelaat. Neem asb. die breekskade-deposito in kontant saam en betaal dit aan Jacob, die opsigter. Hy sal dit dan terugbetaal voordat gaste vertrek indien daar geen skade aangerig is nie.

Neem asb. kennis dat die minimumverblyftydperk tussen 16 Desember en 4 Januarie, 5 nagte is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgegund-plaas, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4MDAyM2NiLTQ0OTUtNGFmNC05Yzk4LWFjODQ0MzZiZjhiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 18 5 1 4 Farm Welgegund Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.774777777778 27.896416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang