Casa la Mer
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Maricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sydney D - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal dit beslis aanbeveel en dis goeie waarde vir geld.
Ewald J - Okt 2022
Algehele gradering
Besonderse huis en uitsig.
Laetitia S - Des 2022
Algehele gradering
Privaat en ideaal vir rus.
Sharon P - Apr 2021
Algehele gradering
The stay was wonderful. The house and that area is so peaceful and very relaxing. Very beautiful.
Casa la Mer se terugvoer
Thank you so much for the great review! You were great guests an we hope to see you back soon. Warm Regards, maricia
Keletetswe M - Sep 2021
Algehele gradering
Very nice.
Megan R - Des 2019
Algehele gradering
It was really lively and great to get away from the busy hustle. The staff onsite are so friendly and helpful.
Melanie R - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig tussen die koppies langs die dam.
Elrene S - Okt 2019
Algehele gradering
Die huis is baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Die hout wat jy kry brand baie goed, moet nie langs die pad koop nie.
Carien V - Nov 2019
Algehele gradering
Was bietjie onprofessioneel, plek kort baie aandag.
Lees meerCasa la Mer se terugvoer
Goeie dag Carien,
Die yskas het ons laat toets deur n elektrisient en hy het gewerk dit blyk wel dat iemand aan die knop gedraai het wat sy settings verander en daarom het hy nie so koud gemaak soos hy moes nie, maar hy werk verseker. Ongelukkig het ons geen beheer oor Eskom se loadsheddings skedules nie dus kan ons nie vooraf bepaal wanneer bookings gemaak word of daar krag gaan wees of/of wanneer nie. Ons het dit ook so genoem in ons vooraf info. Ons het wel probleme ondervind met die skoonmaak personeel wat nie hul pligte nakom nie en het nou nuwe aanstellings en verandering aan skoonmaakdienste gemaak, en ons hoop hierdeur dat dit met toekomstige besprekings reg sal wees.
Doret P - Des 2019
Algehele gradering
Plekkie se netheid nie op standaard nie.
Casa la Mer se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek sal dit vir seker met die personeel en skoonmakers opneem en ek vra om verskoning. Ek is teleurgesteld dat mens hulle betaal en vertrou dat die werk ordentelik gedoen sal word maar dan is dit nie. Die pad was beter, maar na laas week se skielike reënbuie het dit vererger en ongelukkig weer verspoel. Ons het stukwerkers juis uitgekry om aan dit te werk in die week, maar die reëns het ons gekelder. Ek weet die eienaar het beplan om pad heelwat te verbeter, maar die kontrakteurs gaan eers volgende jaar moontlik dit kan doen. Ons neem die klagtes op en sal bespreek met eienaar en personeel.
Yolandi M - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklike huis met uitstekende uitsig en warm swembad.
Lees meerIna S - Jan 2018
Algehele gradering
Die rustigheid van die plek maak dit 'n wonderlike plek om te rus.
Casa la Mer se terugvoer
Baie dankie Ina, vir jou terugvoering. Ons het die eetgerei aangevul en daar is nou genoeg eetware en eetgerei asook breekware, vir 12 persone.
Gavaza N - Des 2018
Algehele gradering
Not bad.
Casa la Mer se terugvoer
Good day.
We replaced the shower caps with new ones and the watertank have been fixed.
Elsabe H - Jun 2018
Algehele gradering
Effens teleurgesteld.
Lees meerCasa la Mer se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is bly jul het dit ook geniet maar vra omverskoning oor die negatiewe punte, ons gaan verseker onmiddelik aandag daaraan gee en werk dat dit reggestel word so gou as moontlik.
Yoni N - Des 2018
Algehele gradering
Wouldn’t recommend this place to anyone.
Lees meerCasa la Mer se terugvoer
Good day
We do make use of cleaning services and the house are cleaned on a regular basis. We also went in an extra day to clean again when you arrived. You must take in consideration the house is situated in the bush up in the mountain so there will be bugs and spiders.
All the globes were replaced with new ones but we did pick up there was an electrical problem on one of the chandelier lights which we said we will get an electrician out to go and fix.
The electric fence is working and our gate work manual (we do not have a motor on it from start). So guest can open and close manually as they prefer.
The pool was definitely not muddy. It was however milky due to the previous day's rain, but we did add in additional chemicals and shock which takes time to clear.
John V - Nov 2017
Algehele gradering
Hou so aan, puik!
Arno W - Okt 2017
Algehele gradering
Baie privaat en lekker.
Carla S - Des 2017
Algehele gradering
Regtig die moeite werd!
Casa la Mer se terugvoer
Dankie Carla, vir jou terugvoering. Dis so lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Ons waardeer dit opreg.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgegund-plaas, Broederstroom, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang