Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa la Mer

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Ewald J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Besonderse huis en uitsig. Was 'n baie lekker en ruim plek. Perfek vir ons gholfgroep en lekker kuier spasie en swembad. Buiten die pad om daar uit te kom, is dit 'n fantastiese plek en baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia S
Kort verblyf
3.6
Des 2022

Privaat en ideaal vir rus. Laaste kilometer of 2 wel nodig om 'n nutsvoertuig te hê, maar die privaatheid maak op daarvoor. Huis het bietjie restourasiewerk nodig, maar heerlike plaasgevoel. Bome kan bietjie gesnoei word, geen dam-uitsig nie. Swembad 'n bonus.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2021

The stay was wonderful. The house and that area is so peaceful and very relaxing. Very beautiful. The scenery is really beautiful. It is the perfect place to relax and enjoy nature. The caretaker and housekeeper were friendly, helpful and accommodating too. The only thing is that you definitely need a 4x4 when traveling to Casa La Mer. You need to be a good driver as the road is very challenging and the last 2 km is hectic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maricia
Casa la Mer
Thank you so much for the great review! You were great guests an we hope to see you back soon. Warm Regards, maricia

Keletetswe M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2021

Very nice. Bad road. Out lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Megan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

It was really lively and great to get away from the busy hustle. The staff onsite are so friendly and helpful. The place was really clean and neat when we arrived. There was also everything we need there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2019

Heerlik rustig tussen die koppies langs die dam. Heerlike wegbreek gehad, bestuurder baie behulpsaam, lekker kuierplek, baie privaat, maar tog naby alles.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrene S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2019

Die huis is baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Die hout wat jy kry brand baie goed, moet nie langs die pad koop nie. Baie lekker plek op jou eie, stil en privaat. Maar nog naby alles in Harties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carien V
Kort verblyf
2.8
Nov 2019

Was bietjie onprofessioneel, plek kort baie aandag. Toe ons daar aankom was die sleutel binne huis toegesluit deur die skoonmaker, ons moes self oor trailer klim on sleutel binne huis te kry. Die plek was nie baie netjies skoongemaak toe ons daar aankom nie. Die yskas in huis maak nie goed cool soos dit moet nie. Ons het die Vrydagnag nie krag gehad deur die nag oor plugs wat nie reg werk. Ons het Saterdag 'n troue aangehad, krag was af niemand het ons gewaarsku van loadshedding nadat ons gesê het ons book vir troue. Daar is nêrens spieëls naby 'n kragprop om hare te blaas nie.Geen van die deure maak behoorlik toe nie, al die deure het gapings. Glo die plek het high potential, maar is baie verwaarloos vir die prys wat mens betaal.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Maricia
Casa la Mer
Goeie dag Carien, Die yskas het ons laat toets deur n elektrisient en hy het gewerk dit blyk wel dat iemand aan die knop gedraai het wat sy settings verander en daarom het hy nie so koud gemaak soos hy moes nie, maar hy werk verseker. Ongelukkig het ons geen beheer oor Eskom se loadsheddings skedules nie dus kan ons nie vooraf bepaal wanneer bookings gemaak word of daar krag gaan wees of/of wanneer nie. Ons het dit ook so genoem in ons vooraf info. Ons het wel probleme ondervind met die skoonmaak personeel wat nie hul pligte nakom nie en het nou nuwe aanstellings en verandering aan skoonmaakdienste gemaak, en ons hoop hierdeur dat dit met toekomstige besprekings reg sal wees.

Doret P
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Des 2019

Plekkie se netheid nie op standaard nie. Die pad na verblyf is baie sleg.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Maricia
Casa la Mer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek sal dit vir seker met die personeel en skoonmakers opneem en ek vra om verskoning. Ek is teleurgesteld dat mens hulle betaal en vertrou dat die werk ordentelik gedoen sal word maar dan is dit nie. Die pad was beter, maar na laas week se skielike reënbuie het dit vererger en ongelukkig weer verspoel. Ons het stukwerkers juis uitgekry om aan dit te werk in die week, maar die reëns het ons gekelder. Ek weet die eienaar het beplan om pad heelwat te verbeter, maar die kontrakteurs gaan eers volgende jaar moontlik dit kan doen. Ons neem die klagtes op en sal bespreek met eienaar en personeel.

Yolandi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2018

Gemaklike huis met uitstekende uitsig en warm swembad. Ons was 'n groep van 8 vriende wat vir 2 aande by Casa La Mer was. Die huis is geleë op die dam met mooi uitsigte oor die dam en area. Ek sal wel voorstel dat die ruig bome in die tuin gesnoei word om te sorg vir 'n beter uitsig. Die kuierstoep is lekker, alhoewel 'n tuintafel en stoele ook sal lekker wees om onder die bome te kuier. Die pad na die huis is glad nie geskik vir 'n gewone motor nie, en n 4x4 / bakkie is definitief nodig a.g.v. groot klippe en ongelyke padoppervlak. Sal definitief weer gaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Maricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R760
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 900
R1 900 R760
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgegund-plaas, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4MDAyM2NiLTQ0OTUtNGFmNC05Yzk4LWFjODQ0MzZiZjhiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R760 per nag (plek vir 8) 17 5 1 4 Farm Welgegund Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.774777777778 27.896416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang