Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Marina @ Cape Town

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Casa Marina @ Cape Town
Selfsorg
Huisreëls

Geen diere word toegelaat nie.
Bevestig asb. met die eienaar of daar 1 enkelpersoon, 2 enkelpersone of 'n paartjie sal wees wat inklok.
Rook is streng in die eenheid verbode.
Geen kinders onder die ouderdom van 18 sal alleen toegelaat word sonder die teenwoordigheid van 'n ouer nie.
Stilte moet vanaf 20:00 in die nag tot 08:00 in die oggend gehandhaaf word.
Geen partytjies van enige aard word toegelaat nie.
Moet asb. nie die elektriese kombers oornag aan los nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 3, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60fc983422eb42fb1f1ca0f49ee55b01e237fa3e41558c192add9c718d0d1011d03d7aeb4771befadb26c8c73c7e933b7da1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 3 Olivier Street Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.922679016195 18.681107280986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang