Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Marina @ Cape Town

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 3, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Marina @ Cape Town is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek in Kuilsrivier. Dit is net 21 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 34 km vanaf die middestad. Kuilsrivier Netcare Hospitaal is ook net 1,8 km ver, Cape Gate MediClinic is net 10 km ver en die Louis Leipoldt MediClinic is net 11 km van die eenheid af. Die naaste strand is 26 km ver. Dit is die ideale plek vir gaste wat verblyf soek wat baie sentraal geleë is.

Dié eenheid het 'n oopplan-leefarea en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die huis het ook sonkrag.

Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n dakwaaier in die kamer. Gehaltelinne, badhanddoeke en 'n elektriese kombers op elke bed word voorsien. 'n TV met gratis Netflix, YouTube en WiFi is ingesluit.

Daar is 'n swembad op die perseel en daar is ook verskeie wynplase in die omliggende area waar gaste wynproe kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Casa Marina @ Cape Town
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Olivier-straat 3, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Marina @ Cape Town het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 3, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60fc983422eb42fb1f1ca0f49ee55b01e237fa3e41558c192add9c718d0d1011d03d7aeb4771befadb26c8c73c7e933b7da1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 3 Olivier Street Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.922679016195 18.681107280986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang