Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Marina @ Cape Town

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 3, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Marina @ Cape Town is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek in Kuilsrivier, net 21 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 34 km vanaf Kaapstad Sentraal. Kuilsrivier Netcare Hospitaal is 1,8 km ver, Cape Gate Medi-Clinic is 10 km ver, en Louis Leipoldt Medi-Clinic is 11 km ver. Die naaste strand is 26 km ver. Dit is die ideale plek vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.

Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens wat saamgeskuif kan word as 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die huis is ook toegerus met sonkrag.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en broodrooster. Daar is 'n plafonwaaier in die kamer. Gehalte beddegoed en badhanddoeke word voorsien, asook 'n warm elektriese kombers op elke bed. 'n TV met gratis Netflix en YouTube is ingesluit, asook gratis WiFi.

Die perseel het 'n swembad wat gaste kan geniet. Daar is ook verskeie wynplase in die omliggende area waar jy vir 'n lekker wynproe kan gaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Casa Marina @ Cape Town
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Olivier-straat 3, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Marina @ Cape Town het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 3, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60fc983422eb42fb1f1ca0f49ee55b01e237fa3e41558c192add9c718d0d1011d03d7aeb4771befadb26c8c73c7e933b7da1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 3 Olivier Street Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.922679016195 18.681107280986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang