Casa Ridge
Beskrywing
Dié ruim suite is op die onderste verdieping en het 'n groot stoep. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die kombuisie het 'n ingeboude tweeplaatstoof, yskassie, ketel, broodrooster, en 'n mikrogolfoond. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en gratis WiFi. Die kamer het 'n groot en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort-oor-bad, en spog ook met 'n buite-eetarea. Dit is die naaste aan die swembad en braai-area met sonstoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. op dat jy jou ID, paspoort of bestuurderslisensie sal moet toon as jy met 'n kredietkaart betaal.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Geen geraas of steurnisse ten opsigte van ander gaste word toegelaat nie. Geen harde musiek na 22:00 nie.
Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.
Die kamer word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.
Wees asb. bewus dat Umhlanga Rocks ape het. Hou die vensters en deure toe wanneer die kamer onbewoon is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim suite is op die boonste vloer en het 'n privaat veranda, tuin-uitsig en 'n kombuisie. Daar is 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, en die kombuisie het 'n ingeboude kookplaat, yskassie, ketel, broodrooster, en 'n mikrogolfoond. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met 'n die volle DStv-pakket, plafonwaaiers en lugversorging in. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite op die stoep is daar 'n etenstafel en 2 stoele. Daar is ook 'n omsetter, asook rugsteunwatergeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. op dat jy jou ID, paspoort of bestuurderslisensie sal moet toon as jy met 'n kredietkaart betaal.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Geen geraas of steurnisse ten opsigte van ander gaste word toegelaat nie. Geen harde musiek na 22:00 nie.
Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.
Die kamer word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.
Wees asb. bewus dat Umhlanga Rocks ape het. Hou die vensters en deure toe wanneer die kamer onbewoon is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim suite is op die boonste vloer en het 'n privaat veranda, tuin-uitsig en 'n kombuisie. Daar is 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, en die kombuisie het 'n ingeboude kookplaat, yskassie, ketel, broodrooster, en 'n mikrogolfoond. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier, lugversorging en gratis WiFi. Buite is daar 'n stoep met 'n tafel en twee stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. op dat jy jou ID, paspoort of bestuurderslisensie sal moet toon as jy met 'n kredietkaart betaal.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Geen geraas of steurnisse ten opsigte van ander gaste word toegelaat nie. Geen harde musiek na 22:00 nie.
Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.
Die kamer word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.
Wees asb. bewus dat Umhlanga Rocks ape het. Hou die vensters en deure toe wanneer die kamer onbewoon is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is op die boonste verdieping, het 'n see-uitsig en 'n privaat stoep. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Daar is slegs slaapplek vir 3. Die kombuisie is toegerus met 'n ingeboude tweeplaatstoof en mikrogolf. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, plafonwaaier, lugversorging, kluis, platskerm-TV met DStv-kanale, lessenaar met 'n stoel, sitarea en WiFi. Die badkamer met 'n instapstort. Daar is parkeerplek agter 'n muur met 'n veiligheidshek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. op dat jy jou ID, paspoort of bestuurderslisensie sal moet toon as jy met 'n kredietkaart betaal.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Geen geraas of steurnisse ten opsigte van ander gaste word toegelaat nie. Geen harde musiek na 22:00 nie.
Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.
Die kamer word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.
Wees asb. bewus dat Umhlanga Rocks ape het. Hou die vensters en deure toe wanneer die kamer onbewoon is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Queenfish-kamer is bo geleë en het see-uitsigte. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale en gemaklike sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. op dat jy jou ID, paspoort of bestuurderslisensie sal moet toon as jy met 'n kredietkaart betaal.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Geen geraas of steurnisse ten opsigte van ander gaste word toegelaat nie. Geen harde musiek na 22:00 nie.
Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.
Die kamer word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.
Wees asb. bewus dat Umhlanga Rocks ape het. Hou die vensters en deure toe wanneer die kamer onbewoon is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Salamander beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Gaste het toegang tot 'n swembad en braai-area. Die eenheid het ook WiFi en 'n toesluitmotorhuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. op dat jy jou ID, paspoort of bestuurderslisensie sal moet toon as jy met 'n kredietkaart betaal.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Geen geraas of steurnisse ten opsigte van ander gaste word toegelaat nie. Geen harde musiek na 22:00 nie.
Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.
Die kamer word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.
Wees asb. bewus dat Umhlanga Rocks ape het. Hou die vensters en deure toe wanneer die kamer onbewoon is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 95, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang