Casa Ridge
Beskrywing
Dié ruim suite is op die onderste verdieping en het 'n groot stoep. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die kombuisie het 'n ingeboude tweeplaatstoof, yskassie, ketel, broodrooster, en 'n mikrogolfoond. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en gratis WiFi. Die kamer het 'n groot en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort-oor-bad, en spog ook met 'n buite-eetarea. Dit is die naaste aan die swembad en braai-area met sonstoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
- Let asb. op dat jy jou ID, paspoort of bestuurderslisensie sal moet toon as jy met 'n kredietkaart betaal.
- Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
- Geen geraas of steurnisse ten opsigte van ander gaste word toegelaat nie. Geen harde musiek na 22:00 nie.
- Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.
- Die kamer word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
- Daar is 'n watertekort in die provinsie.
- Gebruik asb. water spaarsamig. Let asb. op dat daar apies is in Umhlanga Rocks. Hou asb. kamervensters toe as daar nie iemand in die kamer is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim suite is op die boonste vloer en het 'n privaat veranda, tuin-uitsig en 'n kombuisie. Daar is 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, en die kombuisie het 'n ingeboude kookplaat, yskassie, ketel, broodrooster, en 'n mikrogolfoond. Verder is daar 'n platskerm-TV met volledige DStv, 'n plafonwaaier, lugversorging en gratis WiFi. Buite is daar 'n stoep met 'n tafel en twee stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
- Let asb. op dat jy jou ID, paspoort of bestuurderslisensie sal moet toon as jy met 'n kredietkaart betaal.
- Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
- Geen geraas of steurnisse ten opsigte van ander gaste word toegelaat nie. Geen harde musiek na 22:00 nie.
- Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.
- Die kamer word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
- Daar is 'n watertekort in die provinsie.
- Gebruik asb. water spaarsamig. Let asb. op dat daar apies is in Umhlanga Rocks. Hou asb. kamervensters toe as daar nie iemand in die kamer is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim suite is op die boonste vloer en het 'n privaat veranda, tuin-uitsig en 'n kombuisie. Daar is 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, en die kombuisie het 'n ingeboude kookplaat, yskassie, ketel, broodrooster, en 'n mikrogolfoond. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier, lugversorging en gratis WiFi. Buite is daar 'n stoep met 'n tafel en twee stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
- Let asb. op dat jy jou ID, paspoort of bestuurderslisensie sal moet toon as jy met 'n kredietkaart betaal.
- Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
- Geen geraas of steurnisse ten opsigte van ander gaste word toegelaat nie. Geen harde musiek na 22:00 nie.
- Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.
- Die kamer word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
- Daar is 'n watertekort in die provinsie.
- Gebruik asb. water spaarsamig. Let asb. op dat daar apies is in Umhlanga Rocks. Hou asb. kamervensters toe as daar nie iemand in die kamer is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is op die boonste verdieping, het 'n see-uitsig en 'n privaat stoep. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Daar is slegs slaapplek vir 3. Die kombuisie is toegerus met 'n ingeboude tweeplaatstoof en mikrogolf. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, plafonwaaier, lugversorging, kluis, platskerm-TV met DStv-kanale, lessenaar met 'n stoel, sitarea en WiFi. Die badkamer met 'n instapstort. Daar is parkeerplek agter 'n muur met 'n veiligheidshek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer

- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 95, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang