Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Seaviews

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Casa Seaviews
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Daniel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Great location and value.

My stay was excellent.

Esmerelda O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda O

Asemrowend.

Vreeslik rustige en pragtige plekkie. Die uitsig is absoluut pragtig. Paul en Karen was baie behulpsaam en vriendelik. Alles wat jy nodig het en meer.

René T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T

Pragtige plek, netjies, gerieflik.

Eenheid goed toegerus, baie netjies, skoon en die mooiste see-uitsig. Sal dit vir enige een aanbeveel. Baie behulpsame gasheer.

Vincent W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent W

Awesome place, very clean and beatiful view.

Very comfortable. Nice bathroom outside seating with a braai area. Amazing views and very quiet. Would definitely recommend this venue to anyone who wants to stay in the area.

Dylan E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan E

Asemrowende bestemming.

Waarde vir geld, goeie ligging en goeie uiteensetting. Casa Seaviews is die perfekte plek vir 'n wegbreek wat jou sal laat voel of jy op 'n eiland is wat uitkyk op die see. Sal definitief dit aanbeveel vir enige iemand.

Juliette N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette N

We had a lovely, peaceful stay. The place was very neat and well-kept. The owners were excellent hosts. Very friendly and helpful. And absolutely pleasant.

Will definitely be back and will recommend to others. The views are the best. I don't think we could have asked for anything more on this holiday. It was the perfect getaway from crazy Durbs.

Karen O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O

Absolutely stunning.

Definitely recommended, scenery is beautiful, and the unit is fully equipped, neat and comfortable.

Retha M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Pragtige see-uitsig! Netjies en skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons was ook aangenaam verras deur die pragtige see-uitsig!

Davy H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davy H

Baie mooi, op die see, rustig en netjies.

Alle was soos ons gehoop het dit sou wees. Naby aan PE, maar darem rustig en die geluid en reuk van die see gee dit die atmosfeer. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n lekker rustige aand naby die see wil geniet.

Jone H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jone H

Gorgeous room, amazing views of the ocean, Wi-Fi, cupboard space, fridge, TV etc. Everything you need in one place.

We arrived late the first evening and the very friendly host was waiting for us and checked us in with a smile at that time. If we needed anything, they were right next door and we could also contact them via phone if needed, which we didn't. Lovely clean room, outside sitting area with a little kitchen and the most amazing view of the ocean. Will definitely be going back there soon for a longer stay.

Linda D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Heerlik gekuier. Onberuspelik skoon en die uitsig is pragtig. Onverbeterlik.

Vriendelike gasheer. Alles netjies en skoon. Dankie.

Herkie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie V

Baie aangenaam en rustig.

Pragtige plek. Mooi uitsig. Kan regtig aanbeveel.

Leuwance K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leuwance K

Value for money, clean and beautiful view.

Beautiful view, very clean room and outside kitchen. It met our expectation.

Natascha C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha C

Absolutely amazing.

The hosts are super friendly and ready to help with anything. The facilities are excellent and the view is superb.

Rene B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Fantaties

Ons het so lekker gekuier. Karin en Paul is ongelooflik. Sal enige persoon kan aanbeveel om daar te bly

Alveda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alveda B

Was pragtig, netjies en die mooiste uitsig.

Ek kan enige iemand aanraai op daar te gaan asem skep.

Erika E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E

Lovely clean, spacious rooms with lovely unobstructed sea views

Very quite - situated at end of cul-de-sac so no traffic noise - only the ocean

Melinda D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda D

Privaat, rustig.

Ideale wegbreek indien mens lekker wil rus en privaat wees, die uitsig oor die see is asemrowend! Matras is bietjie sag vir mens se rug, maar ek sal nogtans Casa Seaview vir almal aanbeveel.

Gottfried S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gottfried S

Baie lekker.

Stunning view. Sea breeze in your room.

Mike B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Heerlik ontspannend!

Baie mooi ligging. Groot bed en kombuisie goed toegerus met die belangrikste ding ─ 'n wynbottel kurkskroef! Tuin was netjies en baie private braai-area.

Nadia D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Beautiful place with outstanding service.

We enjoyed our stay, and will recommend it to all our friends and family, will definitely come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek met uitstekende diens.

Ons het ons verblyf geniet, en sal dit aanbeveel aan al ons vriende en familie, sal beslis weer kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

George K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K

Privaat eenheid met ongelooflike uitsig.

Eenheid baie goed ingerig, met lekker braai op stoep waar jy letterlik 100 m van die see af was. Wat ook die gastehuis pluspunte gee is dat hulle vol DSTV het en nie net hospitality package nie. Karin was baie gasvry, was lekker om haar te ontmoet.

Abraham S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham S

Fantastic hospitality and breathtaking views complimenting that.

I would hands down recommend staying at Casa Seaviews and would definitely go back again if we ever in the vicinity.

Cindy S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Our stay was amazing.

Everything was just amazing. Karen and her husband were such inviting hosts. Our stay was beyond relaxing. Stunning unit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was wonderlik.

Alles was net amazing. Karen en haar man was sulke vriendelike gashere. Ons verblyf was uitstekend verby. Pragtige eenheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alex J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex J

Uitstekend, vriendelik gerieflik en privaat, great plek. Sal graag weer daar wil gaan bly.

Baie mooi plek met gerieflike privaat braai-area en 'n stunning view. Die mense daar is baie gaaf en behulpsaam. Al die nodige geriewe was daar. Sal definitief weer gaan.

Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanweg 9, Seaview, Clarendon Marine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVklVB0ma9uhbVECo0ROD7aUk8mAFdyOjcW37YC17DDtA4gTPfl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 9 Chapman Road Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.014178484657 25.356155108212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang