Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cashmere Suites

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Ernestine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Beautiful. Near shops and restaurants. Privacy was respected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craigan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

My stay was very peaceful and relaxing. I had a lovely stay at Cashmere Suites, great location and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cashmere Suites
Dear Craigan, Thank you for your valuable feedback. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back home Warm Regards, Justin

Venetia R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Dit sou baie aangenaam gewees het as dit nie vir luide bure was nie. Plek was netjies skoon. Ons het probleme gehad met die TV. Die opsigter moes dit heeltyd kom instel. Daar was 'n paar mans wat in eenheid langs ons geslaap het wat tot 1 uur in die nag luidrugtig gelag en gesels het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Sep 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Waarde vir geld. Cashmere Suites is 'n lieflike en netjiese eenheid wat baie sentraal geleë is. Die gasheer het ons vriendelik ontvang. Dit bied ook veilige parkering. Die kamers was netjies, skoon en prakties ingerig om aan al ons behoeftes te voldoen. Ons verblyf was baie aangenaam en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cashmere Suites
Thank you for your lovely review and kind words Ronel. We eagerly await your next visit. Plenty blessings. Warm Regards, Justin

Stan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs. Baie goeie ligging vir ons doeleindes. Gasheer was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cashmere Suites
Thank you for your valuable feedback and positive review Stan. We are most delighted. We look forward to your next visit. Warm Regards, Justin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape-weg 395, Cotswold, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8eb07e3f4b69f95bf1623516e5abe57dfe888ac758f9e72044f4af7e4673aa390f0edf39e6a1d9b2b5800692e0422269bd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 395 Cape Road Cotswold 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.946116950868 25.550780715344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang