Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cassia @ Broodboom

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broodboom 3, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 550 R2 295 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cassia @ Broodboom bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die alledaagse lewe.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei in. 'n Skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n onderdakbraai-area en addisionele eetarea buite.

'n Skuifdeur lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die see. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie. Op die onderste verdieping het gaste toegang tot 'n onderdakbraai-area en bykomende buitesitplek, perfek vir etes.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Broodboom 3, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 550
R2 550 R2 295
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 550
R2 550 R2 295
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broodboom 3, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f143b3095c3125afd07fc7c75416f611a81fdff55420be7864c9e6c4e543cefb7da013e554b83f4dff8485e836ae0f92ce6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R2 295 per nag (plek vir 8) 3 Broodboom Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.038888048666 24.92386450741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang