Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cassia Self Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wayne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very pleasant. Was just what we needed for the time we were there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Thank you for staying with us. We hope to see you again.

Dirk M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Soos hierbo. Baie netjies en skoon plekkie. Bied alle noodsaaklike geriewe. In 'n rustige omgewing naby winkels en restaurante. Naby aan hoofweg wat alle roetes verbind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Dankie Dirk Hoop ons sien jou sommer weer gou-gou.

Phillippus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Het baie lekker gebly. Uitgerus om nie deur "loadshedding'" geaffekteer te word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Was heerlik om julle dasr te hê. Kom gou weer.

Dean J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Cassia selfsorg eenheid die lekkerste, rustigste ontspannende verblyf. 5 ster. Dit was die beste selfsorg eenheid by Ver en ons het na baie gekyk voor ons op Cassia selfsorg besluit het. Dit het net ons aandag dadelik aangegryp. Ons het die mees rustigste ontspannende tyd gehad en al ons behoeftes is aan voldoen en meer. Ons sal Cassia selfsorg aan enige iemand aanbeveel wat 'n kwaliteit selfsorg eenheid wegbreek soek. Die eienaar was 'n superster. Baie dankie vir jou gasvryheid en hulp. Dit word opreg waardeer. Jy sal ons verseker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Baie dankie vir die goeie woorde. Julle is altyd welkom hier.

Natasha K
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Wonderlik. Was baie lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie lekker private verblyf. Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Veilige parkering. Alles wat jy nodig het en meer. Ons 16 jarige seun het saam met ons daar gebly. Baie gemaklike bankbed in die sitkamer deel. Sal vir seker aanbeveel vir ouers met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Was lekker om julle hier te gehad het. Hoop ons paaie kruis weer. Altyd welkom.

Isac M
1 nag
5.0
Jul 2023

Baie lekker gebly. Jy het alles wat jy benodig om sommer lekker te bly en jy is naby die winkels as jy bietjie wil gaan uiteet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Veilige oornagakkommodasie. Gerieflike en veilige akkommodasie. Let wel: Drie baie steil trappies van die woonvertrek na slaapvertrek - kan nogal moeilik wees vir "ouer knieë en heupe."

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Liewe Annemarie, bly julle het lekker gebly. Ja, die trappe is maar 'n uitdaging, maar ek dui nou aan in my beskrywing dat daar drie trappe is. Groete

Ntombifuthi S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2023

Perfect. I did enjoyed my stay at cassia owners were very friendly and i would love to come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
You will always be welcome at our secure and private unit in the leafy Sunridge Park. Hope to see you soon.

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Gerieflik met ruimte en goed toegerus. Die verblyf was in lyn met ons algemene verwagtinge en ons was baie tevrede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elizma
Cassia Self Catering
Ek is dankbaar ons het aan julle verwagtinge voldoen. Hoop ons sien julle gou weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R745
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R745
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cassia-rylaan 27, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bb384fbc5eb9c0631e2e2bd301b14867d187ca1f9566f7bd50ed9abf7f72563f6a5781b01dbb8abbc8394a8327220659047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 27 Cassia Drive Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.954490047178 25.532839387732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang