Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cassia Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Cassia Self Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wayne P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne P

Very pleasant.

Was just what we needed for the time we were there.

Cassia Self Catering se terugvoer

Thank you for staying with us. We hope to see you again.

Cassia Self Catering
Dirk M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Soos hierbo.

Baie netjies en skoon plekkie. Bied alle noodsaaklike geriewe. In 'n rustige omgewing naby winkels en restaurante. Naby aan hoofweg wat alle roetes verbind.

Cassia Self Catering se terugvoer

Dankie Dirk

Hoop ons sien jou sommer weer gou-gou.

Cassia Self Catering
Phillippus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillippus V

Het baie lekker gebly.

Uitgerus om nie deur "loadshedding'" geaffekteer te word nie.

Cassia Self Catering se terugvoer

Was heerlik om julle dasr te hê. Kom gou weer.

Cassia Self Catering
Dean J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Dean J

Cassia selfsorg eenheid die lekkerste, rustigste ontspannende verblyf. 5 ster.

Dit was die beste selfsorg eenheid by Ver en ons het na baie gekyk voor ons op Cassia selfsorg besluit het. Dit het net ons aandag dadelik aangegryp. Ons het die mees rustigste ontspannende tyd gehad en al ons behoeftes is aan voldoen en meer. Ons sal Cassia selfsorg aan enige iemand aanbeveel wat 'n kwaliteit selfsorg eenheid wegbreek soek. Die eienaar was 'n superster. Baie dankie vir jou gasvryheid en hulp. Dit word opreg waardeer. Jy sal ons verseker weer sien.

Cassia Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die goeie woorde. Julle is altyd welkom hier.

Cassia Self Catering
Natasha K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Wonderlik.

Was baie lekker privaat.

Liezel K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K

Baie lekker private verblyf.

Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Veilige parkering. Alles wat jy nodig het en meer. Ons 16 jarige seun het saam met ons daar gebly. Baie gemaklike bankbed in die sitkamer deel. Sal vir seker aanbeveel vir ouers met kinders.

Cassia Self Catering se terugvoer

Was lekker om julle hier te gehad het. Hoop ons paaie kruis weer. Altyd welkom.

Cassia Self Catering
Isac M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Baie lekker gebly.

Jy het alles wat jy benodig om sommer lekker te bly en jy is naby die winkels as jy bietjie wil gaan uiteet.

Annemarie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Veilige oornagakkommodasie.

Gerieflike en veilige akkommodasie. Let wel: Drie baie steil trappies van die woonvertrek na slaapvertrek - kan nogal moeilik wees vir "ouer knieë en heupe."

Cassia Self Catering se terugvoer

Liewe Annemarie, bly julle het lekker gebly. Ja, die trappe is maar 'n uitdaging, maar ek dui nou aan in my beskrywing dat daar drie trappe is. Groete

Cassia Self Catering
Ntombifuthi S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombifuthi S

Perfect.

I did enjoyed my stay at cassia owners were very friendly and i would love to come again.

Cassia Self Catering se terugvoer

You will always be welcome at our secure and private unit in the leafy Sunridge Park. Hope to see you soon.

Cassia Self Catering
Johan E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Gerieflik met ruimte en goed toegerus.

Die verblyf was in lyn met ons algemene verwagtinge en ons was baie tevrede.

Cassia Self Catering se terugvoer

Ek is dankbaar ons het aan julle verwagtinge voldoen. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete

Cassia Self Catering
Hennie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G

Omdat ons 'n seminaar bygewoon het, het ons baie min tyd daar spandeer. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en het dit baie geniet.

My enigste probleem wat my bietjie gepla het, was die klein stort ingang. Ek is groot, maar daar is vir seker baie groter mans as ek. Baie dankie weereens vir goeie diens.

Wouter T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter T

Baie lekker gebly en gekuier.

Elizma en Gert het ons hartlik ontvang en baie welkom laat voel, ons was sommer dadelik tuis.

Cassia Self Catering se terugvoer

Liewe Wouter en Nicolette
Dit was heerlik om julle hier te hê. Julle was baie maklike gaste.
Groete

Cassia Self Catering
Linda D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Fantastiese kuier.

Dit is altyd baie lekker en aangenaam om by Cassia te bly, baie privaat en baie lekker ontspannend. Die eienares gee regtig om vir jou, heerlike lugverkoeling aangesit, melk in die yskas, 'n baie vriendelike verwelkoming. Dis die klein dingetjies wat baie kosbaar is en waardeer word. So baie dankie weereens vir 'n baie lekker kuier.

Cassia Self Catering se terugvoer

Dankie vir julle mooi woorde. Dit was regtig lekker om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Cassia Self Catering
Eugene G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene G

Prakties en goedkoop.

Word aanbeveel vir 'n kort oorslaap. Al die basiese is beskikbaar.

Cassia Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Jy is altyd weer welkom.

Cassia Self Catering
Linda D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Baie baie lekker.

Dit was 'n fantastiese plek gewees om te bly. Heerlik en privaat.

Cassia Self Catering se terugvoer

Was lekker om julle hier te hê.

Cassia Self Catering
Linda T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda T

A very pleasant and restful environment.

Next time we are in PE, we would love to return.

Cassia Self Catering se terugvoer

Was lovely having you here. You are welcome anytime.

Cassia Self Catering
Adele K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K

Baie gerieflik en netjies.

Gasvrou was baie vriendelik en bereid om te help.

Cassia Self Catering se terugvoer

Kom gerus weer.

Cassia Self Catering
Sylvi N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvi N

Vriendelik en rustig

Elisma was fantasties. Sy het ons dadelik tuis laat voel. Beste tuisgebakte beskuit

Cassia Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde oor Cassia Selfsorg. Julle is altyd weer welkom.
Voel klaar soos goeie vriende.

Cassia Self Catering
Chris V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

It was quiet and very cosy.

I loved staying here, it is close enough to get to all training that I attended in P.E. and there was ample time afterwards to do shopping, will be returning here soon.

Sharleen V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen V

Skoon, netjies en stil.

Die ligging is perfek en die plek is baie goed toegerus. Daar was genoeg koffie, tee, melk en suiker vir baie koppies genot.

Ve J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ve J

Uitstekende diens, verwelkoming en eienaars laat jou voel soos deel van die familie. Puik

Ten sterkste aanbeveel vir almal. Lekker rustige omgewing, goed geleë en uitstekende diens.

Yolande C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C

Heerlike wegbreekplekkie naby genoeg aan alles wat jy nodig het.

Ons gasvrou en gasheer is besonder vriendelik en gasvry. Heerlike groot swembad was tot ons beskikking en vir die warm nagte het ons die koel lugreëling baie geniet. Jy voel nie of jy in PE is nie, want die omgewing is baie rustig. Tog is jy naby genoeg as jy vinnig iets nodig het. Jy kan met 'n geruste hart hier tuisgaan en sal dit baie geniet.

Cassia Self Catering se terugvoer

Baie dankie Yolande.
Julle was ook baie maklike gaste en ons sal julle graag weer ontvang.
Vriendelike groete
Elizma

Cassia Self Catering
Raymond H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond H

Neat and comfortable place to stay.

Everything was in place and the owners even helped us with the first night for accommodation when I made the booking for the wrong dates.

Cassia Self Catering se terugvoer

Altyd welkom en ek help gaste enige tyd as ek kan. Hoop ons sien julle gou weer.

Cassia Self Catering
Linda L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

It catered for all our needs. We had a lovely stay.

Very well-planned unit that provided everything we needed.

Cassia Self Catering se terugvoer

Thank you Linda. You will always be welcome again.

Cassia Self Catering
Elsje K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje K

Comfortable accommodation with safe parking.

Comfortable accommodation and friendly owner. Safe area to stay in and close to shopping centre. No view of pool and lovely garden from unit although we were invited to make use of it. Accommodation not suitable for persons who battle to ascend very high steps (not well spaced).

Lenore S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenore S

Bekostigbare verblyf.

Ons was gelukkig om verblyf te kry in PE oor die Paasnaweek. Ek en my eggenoot het vir familielede gaan kuier. Cassai Self Catering was net reg vir ons vir die vinnige kuier.

Cassia Self Catering se terugvoer

Baie dankie, Lenore. Hoop ons sien julle weer en dat ek dan self hier is.

Cassia Self Catering
Lisa D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa D

Lovely venue for a short holiday.

We enjoyed the cleanliness and privacy. Quiet area away from the bustle but also very close to shops and malls if needed. Definitely recommended.

Leanne B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne B

Would definitely be back.

Wonderful stay we had there for our honeymoon. Very clean and neat. Wonderful friendly hosts. Beautiful big pool.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal beslis terug wees.

Wonderlike verblyf vir ons wittebrood. Baie skoon en netjies. Wonderlike, vriendelike gashere. Pragtige, groot swembad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fiona L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona L

Baie goed!

Dankie Elizma, ons het baie lekker gebly. Ontvangs was baie vriendelik. Baie netjies en skoon en als wat nodig gehad het. Sal enige tyd aanbeveel.

Cassia Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde oor Cassia Selfsorg. Julle is altyd hier welkom. Oulike gaste.

Cassia Self Catering
Lizelle K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Die beste plek en waarde vir geld! Stil.

Stil, rustige omgewing. Alles netjies en skoon. Naby alles geleë. Sal beslis weer daar tuisgaan! Waarde vir geld!

Cassia Self Catering se terugvoer

Dankie vir goeie resensie. Dit was ook lekker om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Cassia Self Catering
Pottie P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pottie P

Uitstekend.

Dit was uitstekend. Gaan weer daar tuis ek dink hul verdien vyf sterre.

Cassia Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir positiewe resensie. Julle was oulike gaste. Hoop om julle gou weer te sien.

Cassia Self Catering
Jaco S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Dit was fantasties en die gasvryheid was tipies soos ons die mense van die Baai ken!

Ons sal beslis weer kom bly. Baie netjies en goeie waarde vir geld!

Cassia Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die goeie en positiewe resensie. Julle was oulike gaste en sal julle met graagte weer ontvang.
Groete,
Elizma

Cassia Self Catering
Engela F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela F

Baie netjies en gerieflik.

Heerlik gebly. Baie mooi plekkie. Skoon, netjies en veilig. Baie sentraal in PE. Eienaar is baie behulpsaam! Sal weer gaan.

Cassia Self Catering se terugvoer

Dankie vir die oulike resensie wat jy gegee het. Sal julle graag weer ontvang.

Cassia Self Catering
Willie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Uitstekende waarde vir geld.

Ongelooflike waarde vir geld en puik diens!

Cassia Self Catering se terugvoer

Dankie vir resensie. Hoop om julle weer te sien.

Cassia Self Catering
Paul V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Netjiese en toegeruste akkommodasie in 'n rustige en veilige omgewing.

Netjiese akkommodasie in 'n rustige en veilige omgewing.

Cassia Self Catering se terugvoer

Dankie vir oulike resensie. Jy is altyd welkom.

Cassia Self Catering
Vanaf
Vanaf R745
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R745
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cassia-rylaan 27, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bb384fbc5eb9c0631e2e2bd301b14867d187ca1f9566f7bd50ed9abf7f72563f6a5781b01dbb8abbc8394a8327220659047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 27 Cassia Drive Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.954490047178 25.532839387732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang