Castello Di Monte
Beskrywing
Hiedie kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n slimstort met waterstrale van die kant af, 'n toilet en 'n wasbak. Verder is daar 'n platskerm-TV met ekskulsiewe DStv, lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n yskassie, gratis WiFi, persoonlike kluis, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Castello di Monte aanvaar nie kinders onder 8 jaar nie, tensy die hele villa bespreek word. Alle kinders bly in hulle eie kamer. 'n Derde volwassene wat die kamer deel word nie toegelaat nie.
- Aandete is beskikbaar en word vanaf 'n a la carte-spyskaart bestel. Laat weet ons asb. van enige dieëtvoorkeure.
- Die hele villa het 9 kamers wat op versoek as 'n geheel bespreek kan word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n slimstort met waterstrale van die kant af, 'n toilet en 'n wasbak. Verder is daar 'n platskerm-TV met ekskulsiewe DStv, lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n yskassie, gratis WiFi, persoonlike kluis, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Castello di Monte aanvaar nie kinders onder 8 jaar nie, tensy die hele villa bespreek word. Alle kinders bly in hulle eie kamer. 'n Derde volwassene wat die kamer deel word nie toegelaat nie.
- Aandete is beskikbaar en word vanaf 'n a la carte-spyskaart bestel. Laat weet ons asb. van enige dieëtvoorkeure.
- Die hele villa het 9 kamers wat op versoek as 'n geheel bespreek kan word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koningingrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n ovaal bad, spabad en 'n dubbelwasbak. Verder is daar 'n platskerm-TV met ekskulsiewe DStv, lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n yskassie, WiFi, persoonlike kluis, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Spa-bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Castello di Monte aanvaar nie kinders onder 8 jaar nie, tensy die hele villa bespreek word. Alle kinders bly in hulle eie kamer. 'n Derde volwassene wat die kamer deel word nie toegelaat nie.
- Aandete is beskikbaar en word vanaf 'n a la carte-spyskaart bestel. Laat weet ons asb. van enige dieëtvoorkeure.
- Die hele villa het 9 kamers wat op versoek as 'n geheel bespreek kan word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite bied 150 m2 met die ekstra luukse, privaat balkon. Daar is 'n koningingrootte-hemelbed, 'n ruim instapkas, 'n gaskaggel, instapkluis, 'n en suite-badkamer met 'n ovaalbad, 'n aparte stort, 'n toilet en 'n wasbak. Verder is daar 'n platskerm-TV met ekskulsiewe DStv, lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n yskassie, gratis WiFi, persoonlike kluis, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Castello di Monte aanvaar nie kinders onder 8 jaar nie, tensy die hele villa bespreek word. Alle kinders bly in hulle eie kamer. 'n Derde volwassene wat die kamer deel word nie toegelaat nie.
- Aandete is beskikbaar en word vanaf 'n a la carte-spyskaart bestel. Laat weet ons asb. van enige dieëtvoorkeure.
- Die hele villa het 9 kamers wat op versoek as 'n geheel bespreek kan word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Aries-straat 402, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering: