Castello Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Castello Guest
House
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marelé M - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing, clean and safe.
Herman D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Castello Guest House se terugvoer
Good day Herman, thank you for your message. We hope to see you with us again.
Annelize D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en wat vir my uitstaan is dat die gastehuis skoon en vars ruik!
Dawie T - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi en gerieflik.
Rikus R - Jan 2024
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam sonder enige verrassings.
Monique V - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies.
Castello Guest House se terugvoer
Good afternoon, Mrs. Monique.
Thank you for the feedback. We will bring it to the attention of management.
Kind regards,
Castello Guesthouse
Maggie
Henk T - Jul 2024
Algehele gradering
Mooiste gastehuis.
Castello Guest House se terugvoer
Good day, Henk.
Thank you for the feedback. We will bring it to the attention of management. Kind regards, Castello Guesthouse Maggie
Paul E - Mrt 2024
Algehele gradering
Castello will not see us again!
Heinrich L - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable and warming, WiFi was explicit.
Willie J V - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Gerda E - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Heinrich L - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Herman D - Feb 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer van Castello gebruik maak en ook aanbeveel.
Herman D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, goeie diens en waarde vir geld.
Odette D - Mei 2023
Algehele gradering
Kamer was skoon en netjies.
Lees meerCastello Guest House se terugvoer
Goeie dag Odette,
Baie dankie vir die komentaar, sal beslis die nodige veranderinge maak.
Hoop ons sien U hul weer.
Groete
Castello Guesthouse
Jurie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker plek.
Kobus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon en netjies.
Elouise V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies. Handdoeke net verskriklik klein, groot genoeg vir 'n kind.
Castello Guest House se terugvoer
Good day Elouise.
Please accept our apologies for your experience with us. We care about your stay and will ensure to make the necessary improvements.
Johann S - Jul 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Hendre J - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf in Bloem.
Andries H - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie diens.
Castello Guest House se terugvoer
Good day, Andries
Thank you for your heartfelt review.
We are looking forward to welcoming you again!
Kind Regards
Castello Guesthouse
Annelize B - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing.
Castello Guest House se terugvoer
Dear Annelize,
Thank you for your great review.
We hope to see you as soon.
Take care.
Olwethu K - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Frans V - Apr 2022
Algehele gradering
Aangename ondervinding.
Castello Guest House se terugvoer
Good afternoon Frans, we are pleased that you enjoyed your stay here at our fine establishment and we hope too see you again.
Kind Regards,
Ridgemill
Brett B - Jan 2022
Algehele gradering
Very comfortable accommodation, conveniently located.
Castello Guest House se terugvoer
Dear Brett,
Thank you for your great review!
We are looking forward to accommodating you again.
Keep well.
Ubre D - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel.
Cordelia V - Mrt 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Castello Guest House se terugvoer
Good morning, Cordelia
We are pleased that you enjoyed your stay with us!
Hope to see you again soon.
Kind Regards
Theralyn
Andanette C - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese oornag-akkommodasie.
Gerda E - Nov 2021
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel. Baie skoon en netjies.
Phieke V - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig. Lekker naby aan Rosepark Hospitaal.
Castello Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering ons sal definitief aandag skenk aan die geraas van die hek. Ons hoop om binnekort weer van u te sien.
Groete
Chantal
Elizabeth C - Aug 2021
Algehele gradering
Very accommodating and great customer service.
Lees meerJaco B - Aug 2021
Algehele gradering
Voel soos huis.
Ashley W - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was 'n verrassende ervaring, baie meer soos 'n boetiekhotel as 'n gastehuis.
Deon D - Mei 2021
Algehele gradering
Uiters gerieflike slaap geriewe en baie goeie lugging naby die N1.
Castello Guest House se terugvoer
Thank you for the lovely review, Deon!
We are looking forward to your next visit with us again.
Regards,
Castello Guesthouse
Pinnie V - Mei 2021
Algehele gradering
So lekker skoon en netjiese plek.
Castello Guest House se terugvoer
Your lovely review warms our hearts during this cold weather.
We are looking forward to your next stay with us!
Regards,
Castello Guesthouse
Neels M - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld!
Linda F - Jan 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Castello Guest House se terugvoer
Thank you so much for the Compliment. We believe in great Customer service. Hope to see you soon!!!
Juan B - Apr 2021
Algehele gradering
Puik.
Castello Guest House se terugvoer
We are glad that you enjoyed your stay with us, Juan!
Hope to welcome you with our friendliness, again soon.
Regards
Castello Guesthouse
Marie Z - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens, net jammer oor die kondome wat verkoop word in die voorportaal.
Castello Guest House se terugvoer
Dear Marie,
Thank you so much for your review.
We sincerely apologize if the display of the condoms has brought any discomfort.
We have taken it up with management and removed them from the vending.
We looking forward to accommodating soon.
Take care and stay safe.
Tsikane M - Des 2020
Algehele gradering
Excellent
Nico V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Trudie B - Aug 2020
Algehele gradering
Al het ons net een nag oorgebly was dit die moeite werd.
Zadia L - Nov 2020
Algehele gradering
Home away from home and we will go back to Castello anytime.
Jan D - Jan 2020
Algehele gradering
Great stay.
Philippe P - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig.
Marlize P - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en baie skoon.
Patricia V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Castello Guest House se terugvoer
Goeie dag Patricia,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word waardeer
Groete,
Castello Bestuur
Sonja S - Sep 2019
Algehele gradering
Silwerskoon, vars en uitstekend geleë.
Michelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Skoon en baie netjies.
Castello Guest House se terugvoer
Goeie dag Michelle,
Baie dankie vir u terug. Ons waardeer dit baie om van ons gaste terug te hoor.
Ons hoop om u weer by ons te akkommodeer.
Groete,
Jeannette
Lindie M - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies gerieflik en naby Rosepark.
Castello Guest House se terugvoer
Goeie dag Mev Lindie,
Baie dankie vir u mooi resensie. Ons hier by Castello probeer altyd om ons gaste tuis te laat voel. Ek is baie bly die elektriese kombers het u daai bietjie meer gemaklik laat voel.
Ons hoop om u weer te sien.
Mooi aand vir u.
Groete,
Jeannette
Frikkie B - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en sentraal geleë, met trappe op na kamers.
Castello Guest House se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir die terugvoering, Blanche.
Soos genoem op die webtuiste, is ons personeel altyd beskikbaar om te help met enige bagasie veral waar die trappe betrokke is.
Ons hoop om u weer by ons te sien, vir 'n volgende kuier. Vra ook asseblief vir ons ontvangs om vir u 'n kamer op die grond vloer te gee, indien dit beskikbaar is, wat definitief meer gerieflik sal wees en dat u nie sukkel met trappe klim nie.
Vriendelike groete
Castello Bestuur
Richardt J - Jan 2018
Algehele gradering
Luxurious room.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Renier S - Jul 2018
Algehele gradering
Die ligging van Castello was goed vir wat ons wou doen en die personeel was vriendelik.
Castello Guest House se terugvoer
Good day Renier,
Thank you for your feedback on our facilities. I already engaged my staff to find out why you did not have enough hot chocolate or towels in the room. We normally have filter coffee with plungers in the rooms as a standard and then add hot chocolate as an extra treat for our guests. The filter coffee is located in the tin provided with the plunger. Please accept my apology for this inconvenience caused as this is not our standard we try to be as excellent as possible to make our guests stay as comfortable as possible.
Kindest regards.
Salomon P - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik aangename verblyf.
Castello Guest House se terugvoer
Goeie dag Salomon
Ek is bly julle het aangename verblyf gehad. Ek sal julle graag wil kontak rakende die ontbyt pakkie wat julle ontvang het vir die oggend. Ek sal so spoedig moontlik met julle in kontak tree rakende hierdie opmerking.
Weereens dankie dat julle Castello gekies het.
Eddie O - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en baie goed geleë met vriendelike personeel.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Lelanie V - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Castello Guest House se terugvoer
Ons waardeer u terugvpering baie.
Ons doen ons bes om ons gaste te laat tuis voel.
Nick C - Jan 2016
Algehele gradering
Geen klagtes.
Castello Guest House se terugvoer
Baie Dankie dat u Castello gebruik het vir u verblyf.
Hoop om u gou weer by ons te sien.
Voorspoed vir die nuwe jaar.
Roy H - Jul 2016
Algehele gradering
Comfortable and enjoyable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik en lekker.
Altyd behulpsaam. Bietjie moeilik om te vind. Benodig aanwysings vanaf hoofpad op webblad. Het lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Castello Guest House se terugvoer
Good Day Mr. Roy
Thank you very much for your review.
I will look into better our directions on the website.
Kindest Regards,
Jeannette
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Lizelle S - Okt 2015
Algehele gradering
Skoon, veilige en gemaklike verblyf. Vriendelike personeel.
Castello Guest House se terugvoer
Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Ons hoop om julle weer te sien.
Linda P - Apr 2015
Algehele gradering
Gesellige, netjiese atmosfeer wat jou tuis laat voel.
Castello Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit regtig baie.
Peter F - Okt 2014
Algehele gradering
Lekker oornag verblyf.
Castello Guest House se terugvoer
Thank you so very much.
I hope to see at Castello again.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Castelynrylaan 67, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang