Castleton Unit 19B
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Badhanddoeke
DStv
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar en beloop so R300 per dag soos benodig. Dit moet direk betaal word aan die skoonmaak agent.
Die kontakbesonderhede sal saam met die sleutel optel procedure voorsien word sodra finale betaling gemaak is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap