Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castleton Unit 19B

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 9 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 20 Aug 2024 tot 21 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 R1 395 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Castleton Unit 19B is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige oord in Plettenbergbaai. Die oord is op 'n heuwel bokant die Piesangrivier geleë en is naby verskeie besienswaardighede geleë.

Dié ruim woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en deel die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die ruim sitkamer spog met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kykers. Die TV het ook 'n USB/HDMI-verbinding. Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Geen rook word in die eenheid toegelaat nie. WiFi is beskikbaar rondom die ontvangs en swembadarea.

Die groot patio maak oop op die balkon, wat 'n draagbare ketelbraaifasiliteit het, met 'n wonderlike uitsig oor die vallei en gholfbaan hieronder. Die oordgeriewe sluit swembaddens vir volwassenes en kinders, 'n speletjieskamer, 'n mini-gholfbaan en trampoliens, en 'n tennisbaan in.

Die naaste swemstrand is ongeveer 2 km ver.

Plettenbergbaai se middedorp is naby, waar jy 'n verskeidenheid klubs, restaurante, winkels en kroeë sal vind, asook baie ander besienswaardighede in die Tuinroete.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Castleton Unit 19B
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton Unit 19B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38820c7713bb6ed68dd57ebe912b6dafe82f88f39fca6e273fcf8b0f9bf16bee40a36d8a00b082b81e0b12bdd5b3775a181d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.054077219444 23.357337266207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang