Castleton Unit 19B
Kry 10% af vir verblyf wat 9 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 20 Aug 2024 tot 21 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Castleton Unit 19B is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige oord in Plettenbergbaai geleë is. Dié oord is op 'n heuwel bo die Piesangrivier en naby verskeie besienswaardighede.
Dié groot woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort.
Die ruim sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die TV het ook 'n USB-/HDMI-koppelpunt. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in. Rook in die eenheid is streng verbode. WiFi is beskikbaar rondom die ontvangsarea en swembad.
Die stoep is groot en lei na 'n balkon met draagbare ketelbraaigeriewe en 'n wonderlike uitsig oor die vallei en gholfbaan onder. Die oord het ook swembaddens vir volwassenes en kinders, 'n speletjieskamer, minigholfbaan, trampolien en tennisbaan.
Die naaste swemstrand is sowat 2 km ver.
Plettenbergbaai se middedorp is naby met verskeie klubs, restaurante, winkels en kroeë, asook verskeie ander besienswaardighede op die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Castleton Unit 19B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang