Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cathedral Peak Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Tina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties. Die kos was uitstekend en die staproetes na verskeie rigtings was pragtig. Al die mense daar was baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Uitstekend. Die kamers is privaat en baie gerieflik. Daar is perkoleerderkoffie beskikbaar elke dag in die kamer. Die natuur is amaizing. Die kos is fantasties. Ons het heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Awesome. Amazing place to clear the mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmeralda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Asemrowend. Baie lekker gebly. Rustige atmosfeer. Asemrowende omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Pragtige natuurskoon. Pragtige omgewing. Baie staproetes met verskillende moeilikheidsgrade en ook baie addisionele aktiwiteite en vermaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Arthur T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

A wonderful family location with outstanding food. As above; an excellent resort in a beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Pragtige omgewing, vriendelike diens, maar hotel kort aandag. Die omgewing is baie mooi en al die personeel by die hotel was baie vriendelik en professioneel. Die hotel lyk ongelukkig nog presies soos hoe dit gelyk het 13 jaar terug en die matrasse, handdoeke ens. moet dringend vervang en opgeknap word. Die bed is ook nie 'n groot bed nie, maar twee enkelbeddens teen mekaar geskuif wat teleurstellend was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hilda S
Kort verblyf
4.2
Aug 2023

Was baie lekker, vir die ou mense, 86 en 82 jaar oud, was die trappe 'n challenge. Kos was heerlik, staproetes pragtig, die area deur te ry voordat by bestemming kom is nie lekker nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Pragtige omgewing en etes uit die boonste rakke. Die natuurskoon is uitsonderlik en die etes iets ongehoords. Kamers van goeie gehalte en goed instandgehou. Sommige kamers is moeilik bereikbaar, seker te verwag in die berge!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Neels D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Luukse verblyf met mooi natuurskoon. Uitstekende etes met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cathedral Peak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R3 990
R3 990 R3 392
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 990
R3 990 R3 392
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 252 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cathedral Peak-rylaan 1, Cathedral Peak, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6364cec8e54ed520504be4e36849726b38932f579490dd270b854e95c3f5a3fc6ceeedffb6f9bae405e03b073c59c811e33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 990 nouVanaf R3 392 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 1 Cathedral Peak Drive Cathedral Peak 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.947537144132 29.206638336182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang