Catracho's Place
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n induksie-kookplaat, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n klein, privaat stoep met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Hierdie eenheid het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
As jou profiel nie 'n foto het nie, sal ons 'n ID-foto nodig hê wat ooreenstem met die naam op die profiel.
Rook is binnenshuis en in enige ander deel van die gebou verbode. Rook word slegs buite die gebou toegelaat. Gebruik asb. die asbakkies wat voorsien word.
Geen besoekers word toegelaat nie. Ekstra kostes is vir ongemagtigde gaste betaalbaar.
Ongemagtigde laat uitklok sal 'n fooi van ZAR100 per uur na die gereelde uitkloktyd tot gevolg hê. Dit is as gevolg van die bykomende koste op die skoonmaakpersoneel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die privaat badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n induksie-kookplaat, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Hierdie eenheid het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
As jou profiel nie 'n foto het nie, sal ons 'n ID-foto nodig hê wat ooreenstem met die naam op die profiel.
Rook is binnenshuis en in enige ander deel van die gebou verbode. Rook word slegs buite die gebou toegelaat. Gebruik asb. die asbakkies wat voorsien word.
Geen besoekers word toegelaat nie. Ekstra kostes is vir ongemagtigde gaste betaalbaar.
Ongemagtigde laat uitklok sal 'n fooi van ZAR100 per uur na die gereelde uitkloktyd tot gevolg hê. Dit is as gevolg van die bykomende koste op die skoonmaakpersoneel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Paprika-laan 110, Pretoria, 0049, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang