Celebratio Granaatplaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Jahnes E - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige ontspanningsplek.
Kez O - Okt 2023
Algehele gradering
Marita and Evan are warm and welcoming. We will make Celebratio Granaatplaas a regular stay!
Celebratio Granaatplaas se terugvoer
Thanks Kez, make it a family affair next time and bring your mom and dad too!
Andre D - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Celebratio Granaatplaas se terugvoer
Baie dankie André! Ons glo darem dit sal teen volgende jaar afgehandel wees. Dis 'n wonderwerk dat hulle besluit het om ons pad te teer, dus wil ek nie kla nie. Die Ou Sementpad was in 'n haglike toestand, dus gaan ek met 'n lied in my hart op die nuwe teerpad ry.
Anneke V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker kuierplek.
Celebratio Granaatplaas se terugvoer
Dankie, Anneke. Hierdie afgelope winter was besonder koud. Die bome begin nou nuwe blaartjies kry, dus is die seisoen besig om te verander. Julle moet in oestyd kom kuier!
Susan B - Aug 2024
Algehele gradering
Goed uitgerus op die rustige plaas. Gasvrye mense.
Celebratio Granaatplaas se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Kim G - Jul 2023
Algehele gradering
Was truly awesome and Evan was just wonderful. A big thank you to him.
Celebratio Granaatplaas se terugvoer
Thank you so much for choosing our farm. We'll see you in the summer so you can make use of the pool.
Refilwe M - Jan 2023
Algehele gradering
Very peaceful, quiet and secluded.
Lees meerCelebratio Granaatplaas se terugvoer
I'm so glad you chose our farm, Refilwe. Thanks for visiting.
Daniel S - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustige veblyf, met 'n goed toegeruste huis.
Celebratio Granaatplaas se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Daniël. Dit was heerlik om julle op die plaas te ontvang.
Melinda M - Okt 2022
Algehele gradering
Karoo gasvryheid!
Celebratio Granaatplaas se terugvoer
Melinda, baie dankie vir die resensie. Sê vir Reuben sy donkie-maatjies verlang na hom.
Wanda V - Des 2022
Algehele gradering
Karoo-rustigheid!
Lees meerCelebratio Granaatplaas se terugvoer
Dankie Wanda.
Ek sal julle altyd onthou - regte raakvat-mammas wat kans sien vir enigiets.
Dankie dat julle ons plaas vir julle wegbreek gekies het, ek's bly julle het lekker gekuier.
Ons het darem nie altyd so baie vlieë nie - dit was die onlangse onverwagse reën wat dit veroorsaak het.
Maar ons kla nie, dit het gereën in die Klein Karoo. Ons harte is dankbaar vir gaste soos julle.
Lenel U - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker.
Celebratio Granaatplaas se terugvoer
Jammer daaroor, die probleem is die oggend nadat julle vertrek het uitgesorteer. Dankie dat julle verstaan.
Karin M - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese naweek!
Lees meerCelebratio Granaatplaas se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde Karin! Hoop om julle weer in die toekoms op die plaas te ontvang.
Derick L - Des 2021
Algehele gradering
Really a pleasant stay. Well equipt challets and a great host. The complementary juice was amazing.
Celebratio Granaatplaas se terugvoer
Thanks Derick, you'll always be welcome on the farm.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Celebratio-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang