Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Celtis Lane Guest House

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boekenhout Enkelkamer met Kombuisie
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 1 gas en het 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, enkelplaat-induksiestoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n lessenaar en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe, 'n lieflike tuin en 'n gedeelde swembad. Die verblyf het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 1 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wasgoed kan teen 'n weeklikse tarief gedoen word.
Ontbyt, sowel as 'n pendeldiens, is beskikbaar teen 'n ekstra koste mits vooraf gereël.
Rook word slegs in aangewese areas toegelaat.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Oregon Dubbelkamer met Kombuisie
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste in 'n kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, enkelplaat-induksiestoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n lessenaar en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe, 'n lieflike tuin en 'n gedeelde swembad. Die verblyf het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wasgoed kan teen 'n weeklikse tarief gedoen word.
Ontbyt, sowel as 'n pendeldiens, is beskikbaar teen 'n ekstra koste mits vooraf gereël.
Rook word slegs in aangewese areas toegelaat.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Karee Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n slim-TV. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis beskikbaar wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en die nodige eetgerei en breekware. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe, 'n lieflike tuin en 'n gedeelde swembad. Die verblyf het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Wasgoed kan teen 'n weeklikse tarief gedoen word.
Ontbyt, sowel as 'n pendeldiens, is beskikbaar teen 'n ekstra koste mits vooraf gereël.
Rook word slegs in aangewese areas toegelaat.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kiepersol Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kiepersol Dubbelkamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n slim-TV. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis beskikbaar wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en die nodige eetgerei en breekware. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe, 'n lieflike tuin en 'n gedeelde swembad. Die verblyf het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Wasgoed kan teen 'n weeklikse tarief gedoen word.
Ontbyt, sowel as 'n pendeldiens, is beskikbaar teen 'n ekstra koste mits vooraf gereël.
Rook word slegs in aangewese areas toegelaat.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 1 mens
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Griessel-weg 34, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34bae2a9a2f281f03f01c2b39b08481ccda35b4dcd1959955d079d1eda9c59c5acf27c12292586c6aed0b678392db464f65f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 19 5 1 5 34 Griessel Road Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.180534 28.273025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang