Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Celtis Lane Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jacob Pieter S
Kort verblyf
4.8
Sep 2020

Beste slaap wat ek nog in 'n lang tyd gehad het. Baie rusting omgewing. Naby an verskillende winkels en restaurants. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
Celtis Lane Guest House
Baie dankie Jaco, dis wonderlik om jou positiewe terugvoer te kry! Ons hoop om jou gou weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Ansa

Tawanda David C
1 nag
3.6
Jan 2020

Vuil badkamer. Die badkamer en stort was nie skoongemaak van dooie insekte nie, ens. ─ erg walglik. Die diens is egter altyd puik.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Henri W
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Feb 2020

Uiters teleurstellend. Ons het nie die kamer gekry waarvoor ons bespreek het nie. Televisie het nie gewerk nie. Amper geen plek om tasse neer te sit nie, ons moes van die vloer af leef. Bloedkol op die laken. Moes heelnag veg teen muskiete terwyl die buite-geraas ons wakker gehou het. Ons moes vroeg die volgende oggend ry, maar moes sukkel om uit die werf te kom, omdat die plek vol voertuie staan. Ons voel dat ons hoegenaamd glad nie waarde vir geld gekry het nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Juan J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2019

Vriendelik, gasvry en rustige atmosfeer. Goeie ligging, maklik om te kry en alles wat jy nodig het vir daai vinnige een of twee dae oorslaap. Personeel vriendelik en behulpsaam, asook tegemoetkomend. Ek sal Celtis Lane Guest House aanbeveel enige dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe M
1 nag
5.0
Sep 2019

It was a phenomenal stay for a individual or a pair. Very exquisite. The hospitality they give is very warm and they check everything with you and what you might need. It's a definite come-back if you're looking for a friendly environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petroné G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Alles wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek of akkommodasie vir sakereise. 'n Rustige atmosfeer heers by die gastehuis wat jou dadelik laat ontspan. Die tuin is pragtig en die kamer is netjies en modern! Nie net is daar drinkwater in die kamers nie, maar dit was ook lekker om melk in plaas van Cremora by my koffie te hê. Hulle vul selfs die beskuit aan! Die WiFi was vinnig en ek kon sonder moeite werk doen en/of my gunsteling sepies stream. Enigiemand sal baat vind by dié pragtige verblyf-opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Dit was rustig, gerieflik geleë! Dit is gerieflik, het geen geraas ervaar nie. Kon lekke(r) slaap en rus voor ons opleiding begin het. Reistyd na waar ek opleiding moes kry was min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie O
1 nag
5.0
Jun 2019

Celtis Lane is uiters netjies en gerieflik. Ek is baie gul ontvang deur my gasvrou. Als was baie skoon, netjies en mooi. Ekstra kombuisgeriewe uit 'n gemeenskaplike kombuis het gemaak dat ek my wegneemete met ordentlike eetgerei geniet. Dit was vrek koud buite, maar heerlik snoesig en warm binne. Ek sal graag weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
Celtis Lane Guest House
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Riekie. Ons maak graag weer vir jou ons plek beskikbaar.

Marie S
1 nag
5.0
Mrt 2019

Vriendelik en baie gasvry. Baie dankie aan Ida vir jou vriendelike ontvangs. Was waarlik 'n plesier om sulke vriendelike mense te ontmoet. Sal beslis weer van julle diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley B
1 nag
4.4
Jun 2019

Goeie waarde vir geld. Mooi skoon plek in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R500
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Griessel-weg 34, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34bae2a9a2f281f03f01c2b39b08481ccda35b4dcd1959955d079d1eda9c59c5acf27c12292586c6aed0b678392db464f65f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 19 5 1 5 34 Griessel Road Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.180534 28.273025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang