Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Celtis Lane Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Celtis Lane Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jacob Pieter S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob Pieter S

Beste slaap wat ek nog in 'n lang tyd gehad het.

Baie rusting omgewing. Naby an verskillende winkels en restaurants. 10/10.

Celtis Lane Guest House se terugvoer

Baie dankie Jaco, dis wonderlik om jou positiewe terugvoer te kry! Ons hoop om jou gou weer in die toekoms te verwelkom.

Groete,
Ansa

Celtis Lane Guest House
Tawanda David C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tawanda David C

Dirty bathroom.

The bathroom and shower were not cleaned of dead insects etc. ─ quite disgusting. However the service is always great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vuil badkamer.

Die badkamer en stort was nie skoongemaak van dooie insekte nie, ens. ─ erg walglik. Die diens is egter altyd puik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Henri W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Henri W

Uiters teleurstellend.

Ons het nie die kamer gekry waarvoor ons bespreek het nie. Televisie het nie gewerk nie. Amper geen plek om tasse neer te sit nie, ons moes van die vloer af leef. Bloedkol op die laken. Moes heelnag veg teen muskiete terwyl die buite-geraas ons wakker gehou het. Ons moes vroeg die volgende oggend ry, maar moes sukkel om uit die werf te kom, omdat die plek vol voertuie staan. Ons voel dat ons hoegenaamd glad nie waarde vir geld gekry het nie.

Juan J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan J

Vriendelik, gasvry en rustige atmosfeer.

Goeie ligging, maklik om te kry en alles wat jy nodig het vir daai vinnige een of twee dae oorslaap. Personeel vriendelik en behulpsaam, asook tegemoetkomend. Ek sal Celtis Lane Guest House aanbeveel enige dag.

Refilwe M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M

It was a phenomenal stay for a individual or a pair. Very exquisite.

The hospitality they give is very warm and they check everything with you and what you might need. It's a definite come-back if you're looking for a friendly environment.

Petroné G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petroné G

Alles wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek of akkommodasie vir sakereise.

'n Rustige atmosfeer heers by die gastehuis wat jou dadelik laat ontspan. Die tuin is pragtig en die kamer is netjies en modern! Nie net is daar drinkwater in die kamers nie, maar dit was ook lekker om melk in plaas van Cremora by my koffie te hê. Hulle vul selfs die beskuit aan! Die WiFi was vinnig en ek kon sonder moeite werk doen en/of my gunsteling sepies stream. Enigiemand sal baat vind by dié pragtige verblyf-opsie.

Neill K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill K

Dit was rustig, gerieflik geleë!

Dit is gerieflik, het geen geraas ervaar nie. Kon lekke(r) slaap en rus voor ons opleiding begin het. Reistyd na waar ek opleiding moes kry was min.

Riekie O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie O

Celtis Lane is uiters netjies en gerieflik.

Ek is baie gul ontvang deur my gasvrou. Als was baie skoon, netjies en mooi. Ekstra kombuisgeriewe uit 'n gemeenskaplike kombuis het gemaak dat ek my wegneemete met ordentlike eetgerei geniet. Dit was vrek koud buite, maar heerlik snoesig en warm binne. Ek sal graag weer hier oorbly.

Celtis Lane Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Riekie. Ons maak graag weer vir jou ons plek beskikbaar.

Celtis Lane Guest House
Marie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Vriendelik en baie gasvry.

Baie dankie aan Ida vir jou vriendelike ontvangs. Was waarlik 'n plesier om sulke vriendelike mense te ontmoet. Sal beslis weer van julle diens gebruik maak.

Shirley B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley B

Good value for money.

Nice clean venue in a quiet location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld.

Mooi skoon plek in 'n rustige omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pieter N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N

Goeie waarde vir geld, vriendelike persoonlike diens.

Diens was goed en baie vriendelik. Waaier het nie gewerk nie, wat bietjie ongemaklik was aangesien dit die aand baie warm was.

Carmen C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen C

Amazingly welcoming.

A very peaceful and relaxed atmosphere. Very inviting and homely. Five stars for cleanliness.

Celtis Lane Guest House se terugvoer

Hi Carmen, thank you for your review. I am really glad that you've enjoyed your stay. We hope to welcome you again in future. Regards Ansa

Celtis Lane Guest House
Leonard V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard V

Uitstekende waarde vir geld.

Baie vriendelike mense. Baie dankie!

Sunel B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel B

Skoon en gerieflike verblyf.

Die verblyf is beslis goeie waarde vir geld. Dit is baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het om gerieflik te bly.

Celtis Lane Guest House se terugvoer

Vreeslik dankie vir die terugvoer Sunel! Ons hoop om jou weer in die toekoms te ontvang.

Celtis Lane Guest House
Yvonne V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Gerieflik!

Die gasvrou het my vriendelik ontvang. Die kamer was klein, maar so gerieflik. Dit was koud en tot my verbasing was daar 'n verwarmer teen die muur en ekstra sagte komberse in die kas. Die kombuisie het alles gehad wat ek nodig gehad het. Die tuin is lieflik. Ek het my wegneem-ete in die lapa met sy gemaklike stoele geniet. Die badkamer was skoon en netjies. Ek het baie veilig gevoel in my kamer, ek kon rustig slaap voor 'n baie moeilike dag. Die gasvrou het na my vertrek vir my 'n bemoedigende boodskap gestuur, dit was so spesiaal.

Annemieke O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemieke O

Thank you so much for all your loving and caring!

As a doula I'm use to looking after mothers in need, so it was so nice to be looked after! Thanks for the rinse of my doula scrubs and thanks for all the loving and caring when I needed someone. Being away from my family, you guys just stepped in and did what came so naturally to you. Being kind and helpful, you made me feel at home, safe and that I appreciated a lot! Hopefully I see you guys again soon.

Monique H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Baie aangename verblyf.

My verblyf by Celtis Lane was baie aangenaam. Die hele bespreking van begin tot einde het vlot verloop. Die kamer is netjies en die diens was van hoë gehalte. Ek sal Celtis Lane hoogs aanbeveel.

Celtis Lane Guest House se terugvoer

Dit was 'n plesier om jou te ontvang, Monique. Hoop ons sien jou vinnig weer!

Celtis Lane Guest House
Lizette V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V

Eienaars het agteroor gebuig om my te help met my versoeke.

Daar was 'n paar spesiale versoeke wat ek gevra het. Daar is agteroor gebuig om my tegemoet te kom. Skoon en netjies. Nie net die kamer nie, maar ook die tuin. Die buiteligte is sensorligte en skyn nie heelnag in jou oë nie. Gaste kan met vrymoedigheid bespreek en oorbly.

Willem V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

'n Baie aangename ervaring.

Ek is dadelik hartlik verwelkom deur die eienaars. Gedurenede my verblyf by Celtis-Lane, het ek dikwels met die eienaars gesels, hulle het my so welkom laat voel. Hulle het ook deurentyd verneem of alles in orde was.

Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Griessel-weg 34, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34bae2a9a2f281f03f01c2b39b08481ccda35b4dcd1959955d079d1eda9c59c5acf27c12292586c6aed0b678392db464f65f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 34 Griessel Road Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.180534 28.273025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang