Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Celtis Lane Guest House

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Griessel-weg 34, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Celtis Lane Guest House bied selfsorgverblyf in Beyers Park, Boksburg in Gauteng. Hierdie verblyf is 'n uitstekende keuse vir vakansiegangers, sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n oornagplek.

Gaste het 'n keuse tussen 4 gerieflike eenhede. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, linne en handdoeke, 'n en suite-badkamer, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, lessenaars en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe, 'n gemeenskaplike kombuis, 'n lieflike tuin en 'n gedeelde swembad. Die perseel het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek is beskikbaar. Winkels en restaurante is naby, en O.R. Tambo is ongeveer 11,6 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Celtis Lane Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Griessel-weg 34, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Celtis Lane Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Griessel-weg 34, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34bae2a9a2f281f03f01c2b39b08481ccda35b4dcd1959955d079d1eda9c59c5acf27c12292586c6aed0b678392db464f65f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 19 5 1 5 34 Griessel Road Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.180534 28.273025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang