Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove 8

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R406 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode.

Die tarief sluit linne, handdoeke en 'n skoonmaakdiens tydens vertrek in. 'n Verwelkominspakkie word voorsien en sluit tee, koffie, toiletpapier, skottelgoedwasseep, handseep, stortseep en room in.

Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Op die 8ste dag van gaste se verblyf, sal gaste 'n gratis skoonmaakdiens en vars linne en handdoeke kry. Ekstra skoon linne en handdoeke is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Bring asb. jou eie strandhanddoeke. Die pryse is vir tot 4 gaste.

Let asb. dat inklok en uitklok nie op Kersfees of Nuwejaarsdag geskied nie.

Hierdie verblyf is gesinsvriendelik en aanvaar nie besprekings vir groepe wat jonger as 25 is of vir matriekvakansie nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 574
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 574
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 574
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 43, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7c714af61ffe7fea92c293642273d4939f5566835dea64e0532ca4df250e2070a1cc345d58fe59892bf97fa98b59a7faab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 574 per nag (plek vir 4) 43 Ocean Drive Shaka’s Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.51410923403 31.23110508102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang