Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalet 4 @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, The Shed Farmstall, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Chalet 4 @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge is 'n lieflike grasdak-chalet in Beaufort-Wes langs die N1 in die skilderagtige Groot-Karoo. Dit skuil op 'n skaapplaas en bied rustige en verwelkomende verblyf aan gaste wat op soek is na 'n huislike atmosfeer.

Die chalet bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n leefarea met gemaklike sitplek.

Buite is daar 'n ingeboude braai-area met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die plaas spog met 'n plaasstalletjie en 'n slaghuis wat 'n groot verskeidenheid plaaslike produkte verkoop, soos Karoo-olywe, ingelegde knoffel en 'n verskeidenheid konfyte en smere. Die slaghuis verkoop die plaas se biltong, droëwors en Karoo-lam. Kos kan gedurende die seisoen bestel word en dit sluit skaaptjops, boerewors, slaaie en braaibrood in. Braaihout is op versoek beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 235

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • N1, The Shed Farmstall, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, The Shed Farmstall, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2868ade48fa80b44765d0e8bd98683969945eb5cbecc46b75cc2673ceabaeb7612eef7bd057d8f15d1e7d579a2c85d69a133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense N1 The Shed Farmstall 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2308864 22.8061463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang