Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalet 5 @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, The Shed Farmstall, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Chalet 5 @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge is 'n lieflike grasdak-chalet in Beaufort-Wes langs die N1 in die skilderagtige Groot-Karoo. Dit skuil op 'n skaapplaas en bied rustige en verwelkomende verblyf aan gaste wat op soek is na 'n huislike atmosfeer.

Die chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n leefarea met gemaklike sitplek.

Buite is daar 'n ingeboude braai-area met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die plaas spog met 'n plaasstalletjie en 'n slaghuis wat 'n groot verskeidenheid plaaslike produkte verkoop, soos Karoo-olywe, ingelegde knoffel en 'n verskeidenheid konfyte en smere. Die slaghuis verkoop die plaas se biltong, droëwors en Karoo-lam. Kos kan gedurende die seisoen bestel word en dit sluit skaaptjops, boerewors, slaaie en braaibrood in. Braaihout is op versoek beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 235

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • N1, The Shed Farmstall, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chalet 5 @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, The Shed Farmstall, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617943779801d1f71d7645299bdc8c8c3f0d1fd7c7e5c6f52c4a880d54be4bdbfbb1fb31f3875dd90b83caa1322a15a600a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 N1 The Shed Farmstall 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.230821659854 22.8061320039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang