Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalky's

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Alicia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect little haven. We had the warmest welcome by the host. She made us feel at home. The apartment was incredibly tidy and absolutely perfect. We felt at home and enjoyed our stay so much. Our only complaint is that our stay was not long enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie vriendelike verwelkoming, baie skoon, netjies en fantastiese ligging. Was fantasties! Sal definitief plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

‘n Heerlike wegbreek by Chalky's! Wat 'n fantastiese wegbreek by Chalky's! Die plekkie was skoon, netjies en het al die geriewe wat jy benodig. Die uitsig vanaf die balkon is asemrowend! Marijke is 'n lieflike gasvrou wat ons baie gemaklik laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marijke
Chalky's
Dankie dat julle ons gekies het. Was great om julle hier te kon hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Ferdie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil en gerieflike kamer. Vriendelike gasvrou. Netjiese en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

The perfect room with just about everything you will need. Was great! Absolutely amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marijke
Chalky's
Dankie, julle was droomgaste en het die plek so mooi en netjies gelaat. Ek waardeer dit. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Sabiegah S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastic, peaceful. Had a wonderful stay. Owners very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marijke
Chalky's
Dankie, Sabiegah. Dit was lekker om jou en jou vriende te kon help. Dankie vir die ondersteuning, dit word waardeer. Julle was fantastiese gaste. Mooi dag vir julle.

Jacqueline E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Lekker! Ja, baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carl O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Lekker. Baie lekker gebry. Braai area netjies. Sou verkieslik 'n klein stofie daar wou gehad het om eiers te bak. Die advertensie sê dis selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marijke
Chalky's
Hi Carl, bly om te hoor julle het lekker gekuier. Die surf kamer wat julle gekies het om te bly sê daar net braai geriewe. Geen kombuis op LekkeSlaap se blad. Die selfsorg eenheid is die Walvis woonstel met kombuis en braai binne. Hy is selfsorg. Julle meer as welkom om daai eenheid volgende keer te kies. Groete, Marijke

Annalie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Uitstekend en gasvry. Baie lekker gebly. Ideaal vir een nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marijke
Chalky's
Baie dankie, julle was great gaste. Hoop om gou weer te sien.

Salome B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Mooi uitsig met alles wat nodig is. Skoon en netjies met alles wat nodig is vir 'n hassle-free kuiertjie! Baie vriendleik ontvang met 'n lekker stil area & mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marijke
Chalky's
Baie dankie vir die ondersteuning, ek waardeer dit. Julle was awesome gaste om te kon hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Felicia-singel 44, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA528903af35e85e2314c0c912d962867ed875612e75cd018fac089ec97a56026be3b1fad6b348522ffd16a2e8df001ea330d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 44 Felicia Crescent Myburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.09504169477 18.046447362957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang