Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chameleon Lodge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Estelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Regtig 'n aangename verrassing en 'n baie goeie verblyfervaring. James en Bela se gasvryheid is prysenswaardig. Die huisie is pragtig netjies en skoon en baie keurig. Alles wat benodig word vir selfsorgverblyf, is beskikbaar en in puik toestand. Veilige parkering langs die huisie agter 'n veiligheidshek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Baie skoon, goed gemeubileer en toegerus - selfs noodlampies vir beurtkrag. 'n Weber braai en gasstofie is ook beskikbaar gemaak. Bela is 'n uitstekende gasvrou; ook haar man, James. Hulle het niks ontsien om te help nie. Afhangende van die windrigting kan die geruis van voertuie op die N2 steurend wees. Dit mag ligte slapers dalk pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bela
Chameleon Lodge
Good morning Roy. Thank you for your review. It was a great pleasure to host you and your family. We hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Montagu-straat 36, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cbefbd7982060a239f428699468e6c7c315d452602323068964fa7caa60c17dabb2ebcd133ad2ed36de6adcc1096a8cd4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 36 West Montagu Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.693167787764 25.817815270331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang